# Die Departement van Gesondheid en Welstand in die Wes-Kaap vra volgehoue sorg en ondersteuning vir babas wat te vroeg gebore is, op Wêrelddag vir Vroeggebore Babas vandag. Die departement bly daartoe verbind om dienste vir pasgeborenes te versterk en gesinne by te staan sodat elke vroeggebore baba die beste moontlike begin in die lewe het. Die LUR, Mireille Wenger, sê ouers speel ook ‘n belangrike rol deur vel-tot-vel-kontak, borsvoeding en ‘n hegte band met hul babas:
Wêrelddag vir Vroeggebore Babas: Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement vra vroeë ingryping [KLANK]
ENG WengerOnPrematurityDay