# Cape Town is set to light up the festive season with its flagship Festive Lights Switch-On on 29 November. The free event at the Grand Parade runs from 4pm to 10pm and features a star-studded line-up including Nasty C, Liquideep, Thukuthela, Monique Steyn, Dee Koala and Ricky Vani Frontline. Mayoral Committee member of Safety […]
# North West businessman Suliman Carrim, charged with contempt for failing to appear before the Madlanga Commission, has been granted 100-thousand-rand bail by the Pretoria Magistrate’s Court. He was arrested recently while trying to board a flight to Dubai. Magistrate Marc Curlewis says the state failed to prove Carrim would evade trial or endanger public […]
# Minstens 43 mense is in die eerste nege maande van vanjaar dood in polities-gemotiveerde aanvalle in die aanloop tot die munisipale regeringsverkiesing. Dit is volgens die Globale Organisasie teen Oorgrens-georganiseerde Misdaad. ‘n Senior raadgewer, Julian Rademeyer, sê tien mense is net dié maand vermoor. Hy waarsku die moorde het ’n vernietigende uitwerking op demokrasie, […]
# More than 2.2-million vehicle licence discs are set to expire in November and December, the Road Traffic Management Corporation has warned. The Corporation is urging motorists to renew ahead of the festive season rush. Gauteng accounts for the highest number at over 851-thousand discs, followed by the Western Cape with 374-thousand and KwaZulu-Natal with […]
# Gefrustreerde inwoners van Melville het vanoggend opgeruk na Vierde Laan weens weke sonder betroubare watertoevoer. Betogers met plakkate waarop staan “Koppe moet rol” het die Stad Johannesburg gevra om die voortslepende krisis aan te pak. Die stigter van WaterCAN, Ferial Adams, sê daar is geen vooruitsig dat die stelsel binnekort sal normaliseer nie en […]
# Meer as 100 honde in die DBV in Centurion het siek geword na hulle besoedelde water gedrink het. Die honde het simptome van braking en diarree getoon. Dit volg terwyl die metro tans worstel teen verskeie waterverwante uitdagings, insluitend die voortdurende besoedelingskrisis in Bronkhorstspruit en kommer oor watergehalte in dele van Hammanskraal. Die voorsitter […]
# Die Gautengse wetgewer se komitee oor Gemeenskapsveiligheid verwelkom die twee lewenslange vonnisse vir ‘n 34-jarige man van Eldoradopark wat sy vierjarige dogter verkrag en vermoor het. Hy het skuld beken op aanklag van moord, verkragting, kindermishandeling en aanranding. Woordvoerder Bandile Masuku sê die vonnis stuur ‘n duidelike boodskap dat daar geen genade sal wees […]
# Johannesburg Water says no pollution was found in samples taken from Bezuidenhout Valley. Samples collected earlier this week from properties met health and safety standards. Spokesperson Nombuso Shabalala says the precautionary water quality alert has been lifted and supply is being restored. Residents can resume normal use including drinking and cooking. She says customers […]
# Prinses Anne van Britanje is volgende week in Kaapstad in haar hoedanigheid as president van die Koninklike Landbouvereniging van die Statebond. Sy sal die 31ste Statebond Landbou-konferensie bywoon, wat die volgende geslag boere byeenbring. Anne sal ook aan verskeie geleenthede deelneem om bande tussen Britanje en Suid-Afrika te beklemtoon. Dit sluit in ontmoetings met […]