# Die ANC in Tshwane verwelkom die getuienis van die Tshwane Metropolisiedepartement wat by die Madlanga-kommissie gelewer is. Die party beweer wydverspreide korrupsie en politieke inmenging onder vorige DA-geleide administrasies, en beweer ongekwalifiseerde amptenare is aangestel en interne stelsels is verswak. Die woordvoerder van die ANC, Joel Masilela ka Mahlangu sê die kommissie se verrigtinge […]
# Die EFF in Gauteng sê die afgradering van Johannesburg se kredietvooruitsig deur Global Credit Rating van bestendig na negatief is kommerwekkend. Die party verwys na vertragings deur die Ouditeur-generaal met die indiening van geouditeerde finansiële state, wat ook gelei het tot ‘n opskorting van effektehandel op die Johannesburgse Effektebeurs. Die EFF waarsku dat dit […]
# The EFF in Gauteng says the downgrade of Johannesburg’s credit outlook by Global Credit Rating from stable to negative is deeply concerning. The party refers to delays by the Auditor-General in submitting audited financial statements, which has also led to a Johannesburg Stock Exchange bond trading suspension. The EFF warns this will increase borrowing […]
# The ANC in Tshwane has welcomed testimony by Tshwane Metro Police Department witnesses at the Madlanga Commission. The party alleges widespread corruption and political interference under previous DA-led administrations, claiming unqualified officials were appointed and internal systems weakened. The ANC spokesperson Joel Masilela ka Mahlangu says the commission’s proceedings validate its stance on alleged […]
# The Free State Department of Education has expressed shock following the death of 15-year-old learner Nhlakanipho Buthelezi from HTS Sasolburg, who collapsed during a rugby match in Sasolburg. The Grade 9 pupil experienced breathing difficulties during an under-15 match against Sasolburg High School at DP de Villiers Stadium, and was rushed to Sasolburg hospital, […]
# Die Valke het ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem en beslag gelê op plofstof ter waarde van byna 2,8-miljoen-rand in Musina naby die Beitbrug-grenspos. Owerhede het tydens ’n gesamentlike operasie deur ‘n multidissiplinêre span plofpatrone, ontstekers en lonte ontdek. Die woordvoerder van die Valke, Avela Fumba sê die 42-jarige verdagte het probeer vlug, maar is […]
# Sibusiso Dyonase sê as hy as die nuwe DA-leier verkies word, sal hy die party se optrede en besluite in lyn bring met sy kernwaardes. Hy het gister afgevaardigdes by die party se verkiesingskongres in Midrand, Gauteng, toegespreek. Dyonase, wat die koukusleier in die Sedibeng-munisipaliteit is, het tot die stryd toegetree wat wyd verwag […]
# Geordin Hill-Lewis, die kandidaat vir leierskap van die DA, sê hy wil leierskap bied wat gegrond is in diens en aanspreeklikheid, en wat verstaan dat niemand in die party groter is as die saak wat hulle dien nie. Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, word beskou as die voorloper om John Steenhuisen op te volg. […]
# Acting Independent Police Investigative Directorate head Thuso Keefelakae has raised concerns of anticipated service delivery challenges following the arrest of nine police officers linked to a 2024 shooting in Bultfontein, Free State. The shooting left three civilians and constable Mojalefa Borole dead after multiple gunshots were fired during a tactical operation. The officers are expected […]