Skip to content

Wes-Kaapse polisie ondersoek driedubbele moord in Khayelitsha [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisie soek na verdagtes nadat drie mans in Makhaza, Khayelitsha, in Kaapstad doodgeskiet is. Die polisiewoordvoerder, Frederick van Wyk, sê beamptes het gereageer op ʼn skietvoorval in Joe Gqabi-straat waar hulle die liggaam van ʼn volwasse man met talle skietwonde in ʼn grys Toyota-voertuig aangetref het. Hy sê sowat 500 meter van die toneel is nog ʼn liggaam gevind, en in Tabang-straat is ʼn derde liggaam aangetref:

ENG WykONMurder