Skip to content

SAFTU veroordeel voortdurende lewensverliese by Harmony Gold [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU het woede uitgespreek oor die voortdurende lewensverlies by Harmony Gold. Die afgelope vyf jaar is 46 mynwerkers by Harmony dood, waarvan agt vanjaar was. In die jongste voorval is ʼn werker verlede week dood na ʼn ondergrondse seismiese voorval by die Mponeng-myn aan die Gautengse Wes-Rand. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê hulle verwerp die aanvaarding van mynsterftes as ‘n onvermydelike koste om Suid-Afrika se minerale rykdom te ontgin:

ENG DyaniONHarmonyGold