# The DA says the decision to allocate no funding to the Isiqalo Youth Fund leaves young people in the Eastern Cape without a clear support programme and reflects weak performance and oversight. The party will ask the Auditor-General to investigate whether the fund delivered value for money and whether public funds were properly managed. […]
# The National Union of Mineworkers has expressed support for a class action lawsuit against coal mining companies, including South32, BHP Billiton and Seriti Power, on behalf of coal-affected communities. The union argues for decades, workers and nearby residents of Mpumalanga and parts of Limpopo have suffered from unsafe conditions and corporate negligence, leading to […]
# Die Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die bekendstelling van die InvestSA-eenstopwinkel in die Noord-Kaap is daarop gemik om rompslomp te verminder en dit makliker te maak vir beleggers om sake te doen. Die bekendstelling vind saam met die provinsiale Beleggingskonferensie plaas wat vandag begin het. Die platform sal dien as […]
# ActionSA beskuldig Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, dat hy ‘n toesmeerdery in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se motorverkrygingskandaal van 16-miljoen-rand moontlik gemaak het. Mongezi Ntsebenzo van die party sê die munisipaliteit het na bewering vir 17 voertuie betaal, maar slegs ses ontvang, met een wat later verdwyn het. Action […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het 215 motoriste in een week in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol tydens verskerpte wetstoepassingsoptrede regoor die stad. Die arrestasies is gedoen by padversperrings, kontrolepunte en gedurende verhoogde patrollies in gebiede soos die middestad, Sandton, Soweto en Midrand. Woordvoerder van die Metro, Xolani Fihla waarsku dronkbestuur bly […]
#Cilliers Brink van die DA in Tshwane sê hy is vol vertroue dat hy sy rol as die Demokratiese Alliansie se adjunk-federale voorsitter kan balanseer met sy veldtog om Tshwane-burgemeester te word. Brink, wat by die DA se federale kongres in Midrand verkies is, sê die verantwoordelikhede is hanteerbaar en vul mekaar aan. Hy voer […]
# Nege polisielede is borgtog van drie-duisend-rand elk toegestaan deur die Bultfontein-landdroshof in die Vrystaat op vier aanklagte van moord wat verband hou met ‘n skietery in September 2024. Drie burgerlikes en een beampte is in die voorval dood. Die lede is oor die naweek in hegtenis geneem na ‘n ondersoek deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat […]
# Nine police members have been granted three-thousand-rand bail by the Bultfontein Magistrate’s Court in the Free State on four counts of murder linked to a September 2024 shooting that left three civilians and one officer dead. They were arrested over the weekend following an Independent Police Investigative Directorate investigation into a domestic dispute call […]
# Die verhoor van die voormalige MK-party Parlementslid, Duduzile Zuma-Sambudla, het in die Hooggeregshof in Durban, KwaZulu-Natal hervat. Zuma-Sambudla staan tereg op aanklagte van aanhitsing tot openbare geweld en terrorismeverwante oortredings in verband met die onrus in Julie 2021. Die staat beweer sy het sosiale media gebruik om plundering en geweld aan te hits tydens […]