# The DA in Gauteng has welcomed the National Prosecuting Authority’s decision to institute legal action against individuals implicated in the Life Esidimeni tragedy. The tragedy unfolded between 2015 and 2016 when psychiatric patients were moved from licensed care facilities to unregistered and ill-equipped centres, resulting in the death of some 141 patients. The charges […]
# Die premier van die Noord-Kaap, Zamani Saul, sê die provinsie verskerp pogings om die provinsiale ekonomie te laat groei en om werk te skep deur sterker ondersteuning vir klein besighede en verbeterde beleggingsfasilitering. Saul het tydens die bekendstelling van die nasionale bemagtigingsfonds en eenstopwinkel-inisiatief in Kimberley gesê, agt ondernemings wat deur die fonds ondersteun […]
# Die GOOD-party sê die lewering van behuising in Kaapstad het in die afgelope twee dekades aansienlik afgeneem, met die agterstand in behuising wat tot ongeveer 600-duisend eenhede gegroei het. Die party beweer die lewering van ongeveer nege-duisend huise per jaar het tot ongeveer vyf-duisend gedaal. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron waarsku stygende eiendomspryse […]
# Die DA sê die besluit om nie befondsing aan die Isiqalo Jeugfonds toe te ken nie, laat jongmense in die Oos-Kaap sonder ‘n duidelike ondersteuningsprogram en weerspieël swak prestasie en toesig. Die party gaan die ouditeur-generaal vra om ondersoek in te stel of die fonds finansieel die moeite werd was en of openbare fondse […]
# Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op parlement om ‘n onafhanklike paneel te stig vir ‘n ampsklag teen president Cyril Ramaphosa oor bewerings van die Phala Phala-skandaal. Die bewerings hou verband met die verslag deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat oor die inbraak in 2020 op Ramaphosa se plaa Phala Phala in Limpopo, waartydens Amerikaanse […]
# Die mynwerkersvakbond N-U-M het steun uitgespreek vir ‘n groepsgeding teen steenkoolmynmaatskappye, insluitend South32, BHP Billiton en Seriti Power, namens gemeenskappe wat deur steenkool geraak word. Die vakbond voer aan werkers en nabygeleë inwoners in Mpumalanga en dele van Limpopo ly al dekades lank weens onveilige toestande en korporatiewe nalatigheid, wat asemhalingsiektes en omgewingskade veroorsaak. […]
# Northern Cape premier Zamani Saul says the province is intensifying efforts to grow the economy and create jobs through stronger support for small businesses and improved investment facilitation. Speaking at the launch of the national empowerment fund and one-stop shop initiative in Kimberley, Saul said eight enterprises supported through the fund have created 229 […]
# The African Transformation Movement is calling on Parliament to establish an independent impeachment inquiry panel over allegations against president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala scandal. The allegations relate to the Independent Police Investigative Directorate report into the 2020 burglary at Ramaphosa’s Phala Phala farm in Limpopo, during which US dollars were stolen. ATM spokesperson Zama […]
# The GOOD Party says housing delivery in Cape Town has declined significantly over the past two decades, while the housing backlog has grown to about 600-thousand units. The party claims delivery has fallen from around nine-thousand homes a year to about five-thousand. GOOD secretary-general Brett Herron warns that rising property prices and population growth […]