# Die Tshwane-metropolisiedepartement sê sy eenheid vir Openbare Vervoer gaan voort om nakoming te verseker. Die afgelope week is 17 minibustaxi’s en een e-taxi in Pretoria-Wes geskut omdat hulle sonder geldige lisensies bedryf is. Die metropolisie het ook vier sakepersele geïnspekteer en Artikel 56-kennisgewings uitgereik vir oortreding van die Wet op Sakeondernemings. Twee kennisgewings is […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê hy is tevrede met die vordering om die provinsiale regering se hostelle op te knap. Hy het die opknappingsprojek by die George Goch-hostel aan die buitewyke van die Johannesburgse middestad besoek. Die projek, wat tot dusver 120-miljoen-rand kos, huisves meer as ses-duisend mense. Die Departement van Menslike Nedersettings […]
# Die Stad Kaapstad se burgemeesterskomitee het planne goedgekeur dat ʼn munisipale parkeerterrein by die Burgersentrum in die middestad vir bekostigbare behuising en gemengde gebruik ontwikkel word. Die terrein word tans gebruik as opelug-parkeergebied vir personeel. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die terrein is strategies geleë in die Strandgebied en naby groot openbare vervoer-infrastruktuur:
# Die Suid-Afrikaanse vakverbond, Saftu, veroordeel die moord op die Noordwes-aktivis teen misdaad, Thato Molosankwe. Hy is gister in die vroeë oggendure in sy huis in Mahikeng doodgeskiet. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê Molosankwe se moord wek weereens kommer oor die vlakke van geweld en wetteloosheid teen kwesbare aktiviste en gemeenskapsleiers in die land:
# The City of Cape Town’s Mayoral Committee has greenlit plans for inner-city affordable housing and mixed-use development of a municipal parking lot at the Civic Centre in the CBD. The site is currently used as an open-air staff parking facility. Mayor Geordin Hill-Lewis says the site is strategically located within Cape Town’s CBD Foreshore precinct, […]
# The Tshwane Metro Police Department says its Public Transport Unit is continuing to conduct operations to ensure compliance. Seventeen minibuses and one e-hailing vehicle were impounded in Pretoria West this week for operating without valid operating licences. TMPD also inspected four business premises where Section 56 notices were issued for contraventions of the Business […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says he is satisfied with the progress made in the revitalisation of hostels owned by the provincial government. He visited the revamp project of the George Goch Hostel, on the outskirts of the Johannesburg CBD. The year-on-year phased project, which cost about 120-million-rand so far, accommodates over six-thousand people. The Department […]
# The South African Federation of Trade Unions has condemned the brutal killing of North West anti-crime activist Thato Molosankwe. He was shot at his home in Mahikeng in the early hours of yesterday morning. Saftu’s spokesperson, Asive Dyani, says Molosankwe’s murder once again raises serious concerns about the levels of violence, lawlessness, and the […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die vakverbond Cosatu kan help in die stryd teen verkrygingskorrupsie by munisipaliteite sonder ongrondwetlike wetgewing wat dienslewering met selfs meer rompslomp kniehalter. Hy het gereageer op Cosatu se kritiek op die metro se aansoek in die Konstitusionele Hof om die Wet op Openbare Verkryging te skrap. Hill-Lewis sê […]