Skip to content

COSATU in Gauteng vra mans om op te tree teen voortdurende vrouemoorde in Ekurhuleni [KLANK]

# Die vakverbond COSATU in Gauteng veroordeel die onlangse moorde op vroue in Ekurhuleni ten sterkste en sê mans moet ‘n daadwerklike rol speel om die geweld te bekamp. Die liggame van nege vroue is die afgelope twee maande op verskeie plekke aan die Oos-rand aangetref, insluitend Kemptonpark, Olifantsfontein en KwaThema in Springs. Provinsiale voorsitter Amos Monyela sê vroue kan nie alleen die verantwoordelikheid dra om hulself teen geweld te beskerm nie:

ENG MonyelaONMurders