# Home Affairs Minister Leon Schreiber welcomed the arrest of two former Home Affairs officials and four members of the public over alleged fraud and corruption linked to the irregular late registration of a birth at the Malamulele Home Affairs office in Limpopo. The Hawks arrested the suspects following an investigation by the department’s Counter […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê dialise-dienste gaan ononderbroke voort in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal, ondanks onlangse tekorte aan noodsaaklike dialise-benodigdhede. Woordvoerder Steve Mabona sê gebeurlikheidsmaatreëls het verseker dat alle behandelings voortgaan en geen behandelings is gekanselleer of uitgestel nie. Hy sê dialise-filters is tydelik vanaf nabygeleë geriewe verkry. Mabona voeg by verkryging is […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die mylpaaloonooreenkoms tussen NUM en die South Deep-myn van Gold Fields sal werknemers die volgende vyf-jaar ondersteun. Die ooreenkoms sluit aanpassings in die behuisingstoelaag, ‘n mediese ongeskiktheidsvoordeel en ‘n begrafnisvoordeel in. Gold Fields het ook ‘n eenmalige kontant-aansporing van 50-duisend-rand goedgekeur vir permanente en vastetermyn-werknemers. Nonzuzo Dlamini van Cosatu sê […]
# Die Stad Kaapstad se Brandweer- en Reddingsdiens het amptelik 35 nuwe junior brandbestryders verwelkom. Hulle het die Brandweerkadet-opleidingsprogram voltooi en was suksesvol in hul aansoeke om beskikbare poste. Die groep sal ontplooi word in brandweerstasies reg oor die stad. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die nuwe brandbestryders sluit by die […]
# The Gauteng Department of Health says dialysis services at Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital have continued uninterrupted despite recent shortages of key dialysis consumables. Spokesperson Steve Mabona says contingency measures ensured no treatments were missed, cancelled, or postponed. He says dialysis filters were temporarily sourced from nearby facilities following procurement delays. Mabona adds that […]
# Die Oos-Kaapse Departement van Vervoer sê ses mense is vanoggend dood in ‘n trompop-botsing op die N2 naby Mooiplaas buite KuGompo City. Woordvoerder Unathi Binqose sê een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan en van die insittendes binne vasgekeer. Hy versoek motoriste om uiters versigtig te wees en waarsku […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die provinsiale regering verander die manier waarop infrastruktuur beplan, befonds en gelewer word deur sterker vennootskappe, meer deursigtigheid en ‘n gedeelde toekomsplan vir langtermyngroei. Die provinsiale regering hou Donderdag sy eerste ministeriële rondetafelgesprek oor infrastruktuur in Kaapstad. Simmers sê die middelpunt van die besprekings is die […]
# The City of Cape Town’s Fire and Rescue Service has officially welcomed 35 new junior firefighters into the fold. They completed the Fire Cadet training programme, and were successful in applying for available vacancies. The group will be deployed to fire stations around the metropole. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith says the new recruits join the […]
# The Eastern Cape Department of Transport says six people have been killed in a head-on collision on the N2 near Mooiplaas outside KuGompo City this morning. Department spokesperson Unathi Binqose says one of the vehicles caught fire after the crash, trapping some occupants inside. Binqose urges motorists to exercise extreme caution, warning that wet […]