# ‘n Lugvaartkenner sê die Kaapstadse Internasionale Lughawe is gedurende spitstye byna by sy volle vermoë namate passasiergetalle aanhou groei. Die voormalige lugverkeerbeheerder Rob Russell sê die toenemende druk op aanloopbane, vliegtuigstaanplekke en terminaalgeriewe veroorsaak vertragings en opeenhopings. Hy sê beplande infrastruktuur-opgraderings moet versnel word. Russell waarsku daar is geen kitsoplossing nie, aangesien dit tot […]
# Die geskorste uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om sy voorsorgskorsing te betwis. Dlamini voer aan die OBK-raad het onwettig opgetree deur hom te skors sonder om die besluit behoorlik te oorweeg, en hy het van sy skorsing deur mediaberigte te hore […]
# Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, verwelkom die inhegtenisneming van twee voormalige Binnelandse Sake-amptenare en vier lede van die publiek oor beweerde bedrog en korrupsie. Die saak hou verband met onreëlmatige laat registrasie van ‘n geboorte by die Malamulele-kantoor van Binnelandse Sake in Limpopo. Die Valke het die verdagtes in hegtenis geneem ná […]
# Suspended Public Investment Corporation CEO Patrick Dlamini has launched an urgent application in the High Court in Pretoria to challenge his precautionary suspension. Dlamini argues the PIC board acted unlawfully by suspending him without properly considering the decision, and he learnt of his suspension through media reports. His suspension last week follows an anonymous […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, vra inwoners om waaksaam te bly nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens sy waarskuwing vir swaar reën na vlak ses verhoog het. Dit is tot môreaand van krag in eThekwini en verskeie ander kusmunisipaliteite. Woordvoerder Senzelwe Mzila sê daar is ‘n groot gevaar vir oorstromings, […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Thulasizwe Buthelezi has urged residents to stay alert after the South African Weather Service raised its heavy rain warning to level six. The warning, in effect until tomorrow night, covers eThekwini and several other coastal municipalities. The department’s Senzelwe Mzila says there is a high risk of […]
# An aviation expert says Cape Town International Airport is nearing its capacity during peak travel periods as passenger numbers continue to grow. Former air traffic controller Rob Russell says increasing pressure on runways, aircraft parking bays, and terminal facilities is causing delays and congestion. He says long-planned infrastructure upgrades need to be accelerated, warning […]
# Die DA sê vertragings met die Gautengse Onderwysdepartement se aanlyn toelatingsproses vir grade 1 en 8 kan nog ‘n leerder-plasingskrisis veroorsaak. Aansoeke vir volgende jaar open op 4 Augustus en sluit op 5 September. Die DA se woordvoerder, Sergio Isa dos Santos, sê die DA gaan oorsigbesoeke bring aan distrikskantore om te verseker elke […]
# The DA says delays in the Gauteng Department of Education’s 2027 online admissions process for Grades 1 and 8 could trigger another learner placement crisis. Applications will open on 4 August and close on 5 September. The DA’s Sergio Isa Dos Santos says they will conduct oversight visits to district offices to ensure every […]