Skip to content

Regering wil toegang tot behuisingsbefondsing uitbrei [KLANK]

# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê die regering brei behuisingsgeleenthede uit vir Suid-Afrikaners wat nie kwalifiseer vir tradisionele huislenings nie. Sy het op die Nasionale Behuisings-befondingskorporasie se beraad in Boksburg gesê die privaat sektor het tien-miljard-rand beskikbaar gestel. Dit sal oor vyf jaar meer as 800-duisend huishoudings help. Simelane sê die regering oorweeg dit om ondersteuning uit te brei na huishoudings wat tot 35-duisend-rand per maand verdien:

ENG-SimelaneOnHousing