Skip to content

Kaapstad vereer aartsbiskop Tutu se lewenslange bydrae tot kinders [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die hernoemde Tutu-gedenkpark in Milnerton is nog ʼn manier waarop die metro wyle aartsbiskop Desmond Tutu en sy vrou, Leah, vereer. Die Lupin-singel-park waar Tutu en sy vrou dekades lank gewoon het, word verander in ʼn kindervriendelike ontspanningsgebied met ʼn hondepark, blomtuin en buitelug-amfiteater. Hill-Lewis sê die park sal binne ses maande omskep word en die aartsbiskop se lewenslange werk met kinders weerspieël:

ENG LewisONTutuMemorialPark