# Die Tshwane-metropolisie het gister tydens ʼn gekoördineerde wetstoepassingsoperasie in verskillende streke 22 vermeende onwettige immigrante vasgetrek en 64 oortredingskennisgewings uitgereik. In Streek Vyf in Rayton, is elf vermeende onwettige immigrante aangekeer en 41 oortredingskennisgewings aan motoriste uitgereik. Die metropolisie se woordvoerder, Pulleng Motholo, sê in ʼn ander operasie in Streek Twee, Pretoria-Noord, is ses vermeende onwettige immigrante aangekeer wat die Immigrasiewet oortree het:
Tshwane-metropolisie arresteer 22 vermeende onwettige immigrante [KLANK]
ENG MotholoONOperation