Skip to content

Gautengse regering veroordeel politieke misbruik van Ekurhuleni-moorde [KLANK]

# Die Gautengse regering beskuldig die DA dat hy die tragiese dood van vroue in Ekurhuleni vir politieke gewin uitbuit. Die party het vroeër die week aangebied om 500-duisend-rand by te dra nadat die polisie ʼn kontantbeloning van 400-duisend-rand uitgeloof het vir inligting wat bydra tot die ondersoek na die moord op nege vroue. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê die DA se kontantbedrae is politieke opportunisme:

ENG MhlangaONKillings