# ʼn Vier-en-veertigjarige lid van die Mpumalanga-polisie se blitspatrollie is tydens ʼn vroë-oggend-operasie by die Secunda-polisiekantoor gearresteer. Hy word na bewering verbind met die kaping van vragmotors wat diesel in die provinsie vervoer. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die beampte se betrokkenheid het aan die lig gekom tydens ʼn ondersoek na vier ander verdagtes […]
# The Gauteng Human Settlements Department says the DA’s statement on the illegal occupation of housing projects is misleading. The party has accused the department of failing to protect housing projects, with 14 out of 45 having been illegally occupied in the last five years. These include Eagle Nest, Western Mega Project and Danville. Spokesperson […]
# A 44-year-old member of the Mpumalanga Police Flying Squad has been arrested during an early-morning operation at the Secunda Police Station today. He is allegedly linked to the hijacking of diesel trucks in the province. Mpumalanga police spokesperson, Mavela Masondo, says the involvement of the officer came to light during the investigation following the […]
# Die organisasie, Mining Affected Communities United in Action, vra ʼn onmiddellike ondersoek nadat twee jong seuns in ʼn dam van die Harmony Goudmyn naby die Nyakallong-township in die Vrystaat verdrink het. Volgens berigte het die twee seuns van agt- en nege-jaar verlede maand in ʼn verlate, onomheinde dam by die Harmony Goudmyn gaan swem […]
# Die landbou-organisasie TLU SA vra die regering om beslissend op te tree om die verspreiding van staats-vuurwapens na misdadigers teen te werk. Hy verwys na die gewese polisieman Christiaan Prinsloo, wat tussen 2007 en 2015 sowat twee-duisend vuurwapens uit polisiebewaring aan misdadigers verskaf het.Bennie van Zyl van TLU SA sê die wapens moes vernietig word, […]
# The organisation, Mining Affected Communities United in Action, is calling for an immediate investigation into the drowning of two young boys in a Harmony Gold Mine dam near Nyakallong township, Allanridge, in the Free State. According to information, the two children, aged eight and nine, went to swim in an unattended and unfenced dam owned […]
# Die IVP eis die onmiddellike ontplooiing van die KwaZulu-Natal Politieke Taakspan om die moord op twee raadslede in afsonderlike voorvalle te ondersoek. Die raadslid van Wyk 17, Khethelo Mdluli, van die uMlalazi munisipaliteit, is verlede week by sy huis in Gingindlovu geskiet en hy is later in die hospitaal aan sy beserings oorlede. Die […]
# Agricultural organisation TLU SA is calling on government to take decisive action to address the diversion of firearms from state custody into criminal hands. It highlights the case of former police officer Christiaan Prinsloo, who was involved in a network that supplied firearms from police custody to criminals between 2007 and 2015. TLU SA’s Bennie van […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê ten spyte van aansienlike vordering, is daar steeds aanvraag vir plasing in spesiale skole in die provinsie. Tans wag 702 leerders op plasing by hierdie skole. Van hierdie leerders woon 419 skool by, terwyl 153 nie skoolgaan nie en hulp van hulpbron-sentrums ontvang. Nog 52 leerders […]