# Die GOOD-party kritiseer die Stad Kaapstad wat fondse, wat geoormerk is om huise vir armes te bou, gebruik om grond in Milnerton teen ʼn wins van 71-miljoen-rand aan ʼn privaat ontwikkelaar te verkoop. Die grond is aangekoop met geld uit die toelaag vir die ontwikkeling van stedelike nedersettings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die fondse moes oorbevolking in Dunoon aanspreek. Hy sê munisipaliteite kan nie die toelaes volgens hul eie oordeel gebruik nie:
GOOD kritiseer Kaapstad oor gebruik van toelaag om oorbevolking in Dunoon aan te pak [KLANK]
ENG HerronONSellProperty