# Die DA in die Wes-Kaap sê boumafias vertraag nie net infrastruktuurprojekte nie, maar steel ook werkgeleenthede, beleggings en geleenthede van gemeenskappe. Sewe gevalle van afdreiging, 14 van intimidasie en sewe van geweld is tussen 2021 en verlede maand in provinsiale regerings-infrastruktuurprojekte aangemeld. Dirk Wessels van die DA sê drie van die sewe gevalle van afdreiging het vertragings van tussen twee weke en tien maande veroorsaak:
DA in Wes-Kaap sê boumafias steel werkgeleenthede en beleggings [KLANK]
AFR WesselsOnMafias