# Polisielede het nog twee vermeende dwelmmuile op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vasgetrek tydens voortgesette operasies. Dit bring die aantal verdagtes wat binne drie dae aangekeer is, op vier te staan. Woordvoerder Amanda van Wyk sê hulle is onderskep nadat hulle op ‘n internasionale vlug aangeland het, na bewering met versteekte dwelmmiddels. […]
# ActionSA has warned Gauteng premier Panyaza Lesufi of a looming wastewater crisis. ActionSA Gauteng Environmental Affairs spokesperson John Moodey says over half of the province’s systems are critically strained, with many exceeding capacity and discharging polluted water. The party estimates 2.14-billion-rand is urgently needed for repairs, citing vandalism, load-shedding and poor maintenance. Moodey calls […]
# Johannesburg councillors and business owners are meeting to address rising crime levels in the central business district. The city has seen a series of kidnappings and killings, including a Freedom Day shootout that left three people dead. Authorities suspect ongoing turf wars are driving the violence, which they say occurs weekly. Many shops in […]
# Police at OR Tambo International Airport in Gauteng have arrested more suspected drug mules during ongoing operations, bringing the total to four arrests in three days. Spokesperson Amanda van Wyk says the suspects were intercepted after arriving on an international flight and were allegedly found with concealed narcotics. She says the arrests form part […]
# Die Gautengse Departement vir Paaie en Vervoer sê hy verskerp steeds sy padveiligheidspogings deur streng stop-en-deursoekings-operasies. Meer as 100 minibustaxi’s is tussen die 20ste en die 26ste van hierdie maand van die pad verwyder. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê toepassingspogings fokus ook op bestuurders se gedrag en meer as 900 regstreekse en 772 […]
# Die Stad Tshwane veroordeel vals en misleidende inligting oor die verspreiding van aansoekvorms vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram. Mense doen hulle voor as verteenwoordigers van die metro en moedig mense aan om vorms vir die program by ʼn sogenaamde Soulbent-projekkantoor in Saulsville te gaan haal. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, Palesa Modise, sê […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom die hernude verbintenis tot spoorweg-afwenteling in die konsep Nasionale Spoormeesterplan wat die minister van vervoer, Barbara Creecy, vir openbare kommentaar vrygestel het. Die plan skets ‘n ambisieuse visie van twee-duisend-miljard-rand om Suid-Afrika se onderpresterende spoorwegsektor teen 2050 as die ruggraat van die logistieke en vervoerstelsel te herposisioneer. Hill-Lewis sê […]
# Altesaam 15-duisend-367 verdagtes is in ‘n landwye polisie-optrede van 20 tot 26 April vasgetrek. Dit sluit 284 beweerde dwelmhandelaars in en twee-duisend-241 verdagtes vir die besit van dwelms. Die meeste inhegtenisnemings was in die Wes-Kaap. ‘n Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê hulle behaal steeds beduidende suksesse met die onderskepping van buitelandse dwelmsmokkelaars, veral van Brasilië:
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis has welcomed the renewed rail devolution commitments in the draft National Rail Masterplan released for public comment by Transport minister Barbara Creecy. The plan outlines an ambitious two-trillion-rand vision for repositioning South Africa’s underperforming rail sector as the backbone of the country’s logistics and transport system by 2050. Hill-Lewis says […]