# Die Stad Tshwane sê hy werk met verskeie departemente en munisipale instellings om seker te maak behuisingsontwikkelings ontvang infrastruktuur en dienste om werkbare gemeenskappe te word. Dit volg nadat die metro opdrag gee het vir nuwe verkeersligte by die Townlands-behuisingsprojek in Marabastad. Die woordvoerder van Tshwane se Departement vir Menslike Nedersettings, Doreen Mokgolo, sê verkeersligte is ʼn belangrike eerste stap om Townlands se veiligheid en toeganklikheid te verbeter:
Tshwane verbeter veiligheid en openbare vervoer na Townlands-behuisingsontwikkeling in Marabastad [KLANK]
ENG MokgoloONMarabastad