# Die fisikus Hendrik Swart van die Universiteit van die Vrystaat is bekroon met die De Beers-goue medalje van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika vir 2026, die instituut se hoogste eerbewys vir lewenslange prestasie. Swart is erken vir meer as 40 jaar se navorsing, wetenskaplike leierskap en mentorskap op die gebied van materiaalfisika. Hy het […]
# ‘n Adjudant-offisier van die polisie, Mbongeleni Mpangase, het voor die Madlanga-kommissie getuig luitenant-kolonel Gavin Jacob het gespanne verhoudings met sekere amptenare gehad, insluitend adjudant-offisier Karl Sander. Mpangase het die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, geantwoord oor die operasie in Port Shepstone in 2021 toe beslag gelê is op 541-kilogram kokaïen. Hy het deur sy tolk, Vusimuzi […]
# SAPS Warrant Officer Mbongeleni Mpangase has told the Madlanga Commission that Lieutenant Colonel Gavin Jacob had strained relationships with some officials including Warrant Officer Karl Sander. Mpangase responded to the Commission’s chair Mbuyiseli Madlanga about the 2021 Port Shepstone operation involving the seizure of 541-kilograms of cocaine. He said through his interpreter, Vusimuzi Nkabinde, […]
# Openbare Beskermer Kholeka Gcaleka het bevind Gaugtengse munisipaliteite versuim om voedselveiligheids-wette in die informele sektor af te dwing. Meer as 16-duisend-240 kosverkopers voldoen nie aan regulasies nie, terwyl die provinsie slegs 30-persent van die vereiste omgewings-gesondheidsinspekteurs in diens het. Gcaleka sê die versuim kan verbruikers-veiligheid in gedrang bring. Sy verwys ook na skoolvoedingskemas wat […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka has found that Gauteng municipalities failed to enforce food safety laws in the informal sector. More than 16-thousand-240 food vendors are reportedly non-compliant with regulations, while the province has only 30-percent of the required environmental health inspectors. Gcaleka said these failures may have compromised consumer safety. She also cited non-compliant […]
# Die roete tussen die Kaapstadse Internasionale Lughawe en OR Tambo in Gauteng was verlede jaar Afrika se besigste lughaweverbinding. Volgens die Internasionale Lugvervoervereniging se Wêreldlugvervoerstatistiek-verslag het ongeveer 3,4-miljoen passasiers tussen die twee bestemmings gereis. Die verslag sê die roete het alle ander lugroetes op die vasteland oortref. Asië is wêreldwyd die besigste lugroete, terwyl […]
# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sê kodering en robotika sal binne die volgende twee tot drie jaar in alle Suid-Afrikaanse laerskole bekendgestel word. Sy het op die bekendstelling van ‘n kunsmatige intelligensie-, koderings- en robotikasentrum ter waarde van 1,9-miljoen-rand in Gqeberha gesê die regering werk saam met die privaat sektor om tegnologie-opleiding […]
# Basic Education deputy minister Reginah Mhaule says coding and robotics will be introduced in all South African primary schools within the next two to three years. Speaking at the launch of a R1.9 million AI, coding and robotics centre at Khulile Primary School in Motherwell, Gqeberha, Mhaule said government is partnering with the private […]
# The route between Cape Town International Airport and Gauteng’s OR Tambo International Airport was Africa’s busiest airport connection last year. According to the International Air Transport Association’s World Air Transport Statistics 2025 report, approximately 3.4 million passengers travelled between the two destinations. The report says the route outperformed all other airport pairs on the […]