Skip to content

Stad Johannesburg teiken opeenhoping, padherstelwerk en openbare vervoer KLANK]

# Die Stad Johannesburg skop môre af met Vervoermaand, en herdenk 21 jaar sedert die Vervoer-lekgotla in 2005. Die veldtog, met die tema “Samewerking deur openbare privaat vennootskappe”, stel vervoer-dienslewering ten toon tydens Suid-Afrika se 32 jaar van demokrasie. Woordvoerder Virgil James sê die fokus val op die vermindering van verkeersopeenhopings, padherstelwerk, padveiligheid en fiets- en openbare vervoer:

ENG JamesOnTransportMonth