# Die Gautengse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Landbou en Landelike Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, sê die provinsiale varkbedryf het meer as tien-miljoen-rand verloor ná sewe uitbrekings van Afrika-varkpes in Tshwane sedert November verlede jaar. Meer as 69-duisend varke is geraak in handels- en kleinskaalse boerderye, waarvan ongeveer 60-duisend vankant gemaak moes word. Bronwynn Engelbrecht van die […]
# Gauteng MEC for Economic Development, Agriculture and Rural Development MEC, Vuyiswa Ramokgopa, says the provincial pork industry has lost over ten-million-rand following seven outbreaks of African swine fever in Tshwane since November last year. Over 69-thousand pigs have been affected in commercial and smaller-scale farming operations, with approximately 60-thousand culled. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says African […]
# Die vakbond GIWUSA verwerp die afleggingsvoorstelle van die farmaseutiese vervaardiger, Adcock Ingram. Die maatskappy het die vakbond met ʼn Artikel 189A-kennisgewing bedien dat hy 250 werkers by die Clayville-aanleg in Ekurhuleni, Gauteng, wil aflê. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Adcock Ingram se besnoeiing-strategie is ʼn aanval op werkers:
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die provinsiale regering wil Meiringspoort so gou moontlik heropen om werksgeleenthede en mense se voortbestaan te beskerm. Die roete, wat die Klein- en die Groot-Karoo verbind, is erg beskadig tydens onlangse stormweer. Winde sê indien toestande gunstig bly, sal ʼn tydelike oplossing binne ses maande verseker dat die […]
# Western Cape premier Alan Winde says the provincial government is focused on restoring the Meiringspoort Pass as soon as possible to protect jobs and livelihoods. The route, which connects the Klein and Groot Karoo regions, was severely damaged in recent severe weather. Winde says, subject to favourable conditions, a temporary solution will be in place […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het vier amptenare van Limpopo afgedank nadat hulle skuldig bevind is in verband met ʼn bedrogskema van 33-miljoen-rand. Volgens ʼn interne ondersoek het hulle die stelsel vir maatskaplike toelaes gemanipuleer terwyl hulle saam met sindikate buite die stelsel gewerk het. SASSA sê die amptenare het teen die interne tug-bevinding geappelleer, […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says it strongly rejects the retrenchment proposals from pharmaceutical manufacturer Adcock Ingram. The company has served the union a Section 189A notice, proposing the retrenchment of 250 workers at the Clayville plant in Ekurhuleni, Gauteng. GIWUSA president, Mametlwe Sebei, says Adcock Ingram’s job-cut strategy is an attack on […]
# The South African Social Security Agency has dismissed four officials from its Limpopo division after they were found guilty of being involved in a 33-million-rand social grant fraud scheme. An internal investigation found the officials had manipulated the social grants system while working with syndicates outside the agency. SASSA says the officials appealed the […]
# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, het Mogale City geloof vir die goeie vordering met versterking van finansiële bestuur en beter oudit-uitslae. Mogale City is een van slegs twee munisipaliteite in die provinsie wat die 2026/2027-boekjaar afskop met ʼn openingsaldo van nul wat ongemagtigde, onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes […]