# Die taxi-eienaar van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni, het voor die Madlanga-kommissie getuig verwysings na inmenging in die busonderneming PUTCO was oor wettige sakeonderhandelings. Gesprekke oor die Kwaggafontein-deurgang was oor bedryfs- en kontraktuele aangeleenthede en nie misdadige optrede nie. Sibanyoni het aan kommissaris Sandile Khumalo en getuienisleier Matthew Chaskalson gesê dit was daarop gemik om die bedryf se belange te beskerm, en is gestaak toe verskeie busse aan die brand gesteek is:
Sibanyoni beklemtoon betrokkenheid, nie inmenging nie in PUTCO-gesprekke [KLANK]
ENG-SibanyoniOnPutco