# Die Stad Kaapstad sê met die reënval verlede week het damvlakke met 2,4-persent gestyg, maar inwoners moet steeds water spaarsaam gebruik. Verbruikerstatistiek bevestig dat dit by wonings is waar 70-persent water in hoë volumes gebruik word. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê watergebruik het die afgelope week toegeneem van 859-miljoen liter […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê koue, nat en winderige weerstoestande word van vandag tot Donderdag in groot dele van die land verwag. Die verandering hou verband met ʼn afsny-laagdrukstelsel wat van môreoggend af oor die westelike dele van die land verwag word. Die weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê die stelsel sal eers die Wes-, Noord- en […]
# The City of Cape Town says even though recent rains increased dam levels by 2.4-percent since last week, residents must continue to save water. Consumption statistics confirm that currently, 70-percent of water being used in high volumes is at home. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says over the past week, water […]
# Die Johannesburgse Metropolisie sê die misbruik van blouligte is ‘n ernstige oortreding wat die integriteit van wetstoepassing en openbare veiligheid ondermyn. Twee mense is die naweek in Sandton aangekeer vir polisienabootsing, dronkbestuur en die onwettige gebruik van blouligte. Woordvoerder Xolani Fihla sê toe die voertuig voorgekeer is, het die bestuurder homself voorgestel as die […]
# The South African Weather Service expects cold, wet, and windy weather conditions in large parts of the country until Thursday. This is associated with a cut-off low-pressure system expected to make landfall over the western parts from tomorrow morning. Forecaster Lehlohonolo Thobela expects the system to initially affect the Western Cape, Northern Cape, and […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department says the misuse of blue lights is a serious offence that undermines the integrity of law enforcement and public safety. This follows the arrest of two suspects in Sandton for impersonation, drunk driving and illegal use of blue lights over the weekend. JMPD spokesperson Xolani Fihla says officers intercepted a […]
# Gesiene figure in die MK-party steun volgens berigte die voormalige DA-burgemeester van Midvaal, Bongani Baloyi, as die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg. Hy is in 2013 as burgemeester van Midvaal verkies. Volgens die Sunday Times glo bronne in die MK-Party dat Baloyi se ervaring en sukses as burgemeester hom die beste kandidaat maak om […]
# Die National Coloured Congress se leier, Fadiel Adams, sê hy glo hy word geteiken weens sy uitsprake oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en lede van die taakspan oor politieke moorde. Dit volg na ʼn klopjag Saterdag by sy vorige woning in Mitchells Plain, Kaapstad. Mkhwanazi het voor die Madlanga-kommissie getuig, waar hy Adams beskuldig […]
# Drie mense, in sluitend ʼn egpaar van Nederland, is dood na ʼn moontlike hantavirus-uitbreking op die passasierskip, MV Hondius, op ʼn vaart van Argentinië na Kaap Verde. ʼn Britse man wat op die skip siek geword het, is in ʼn privaat hospitaal in Johannesburg opgeneem. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê een hantavirus-geval is in ʼn laboratorium […]