# Die Stad Kaapstad het byna 100-miljoen-rand bewillig om mense wat op die straat slaap te ondersteun en skuilingverblyf uit te brei. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die befondsing sluit 87-miljoen-rand in vir veilige ruimtes, uitreikprogramme en geleenthede vir winterondersteuningsprogramme. Sy sê ‘n verdere 10,1-miljoen-rand sal vyf verblyfsprojekte befonds. Sy voeg […]
# SECTION27 het die Hooggeregshof in Johannesburg genader om ‘n privaat skool weens minagting van die hof aanspreeklik te hou nadat die skool na bewering nie voldoen het aan ‘n hofbevel wat twee graad 12-leerders beskerm nie. Jonathan West van SECTION27 sê die leerders is weens agterstallige skoolgeld uitgesluit en steeds nie vir hul matriek-eindeksamen […]
# The suspended Ekurhuleni Metro Police Deputy Chief Julius Mkhwanazi and his co-accused, known as Witness K, have each been granted five-thousand-rand bail by the Johannesburg Magistrate’s Court. The pair face charges including theft, robbery, fraud and corruption linked to the alleged theft of sugilite stones worth nearly 15-million-rand during a purported police raid in […]
# The City of Cape Town allocated nearly 100-million-rand to support people sleeping rough and expand shelter accommodation. Mayoral Committee Member for Community Services and Health, Francine Higham, says the funding includes 87-million-rand for safe spaces, outreach programmes, and winter support programme opportunities. She says a further 10.1-million-rand will fund five accommodation projects. She adds […]
# Die African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal sê suikerrietprodusente aan die provinsie se noordkus het te kampe met ‘n ernstige tekort aan werkers. Die ondervoorsitter, Lloyd Hadebe, het aan die SABC gesê baie buitelandse werkers het boerderygemeenskappe verlaat ná betogings teen ongedokumenteerde migrante. Hy waarsku die tekort vertraag die oes en plaas […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê openbare hospitale het reeds 687 operasies en kliniese prosedures afgehandel en daarmee die helfte van die een-duisend-326 prosedures wat in vanjaar se program belowe is, verbysteek. Die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal is die voorste instelling in vanjaar se Mandela-maand Chirurgie-marathon en het tot dusver 156 prosedures afgehandel. […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap het bevind aie vroue bly vasgevang in gewelddadige verhoudings weens emosionele gehegtheid, finansiële afhanklikheid, vrees, sosiale verwagtinge en instellings wat hulle nie beskerm nie. Die studie is gegrond op die ervarings van 262 ma’s, oumas, tieners en praktisyns in vier gemeenskappe en ‘n universiteitstudentegroep. ‘n Navorser, professor Robert Balfour, […]
# The African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal says sugar cane growers on the province’s north coast are facing a serious labour shortage. AFASA KZN deputy chairperson Lloyd Hadebe told the SABC that many foreign national workers have left farming communities following protests against undocumented migrants. He warns the shortage is delaying harvesting […]
# The South African National Taxi Council says delays in issuing operating licences are placing financial strain on taxi operators and disrupting public transport in Gauteng. The Gauteng Department of Transport is in the process of reviewing the licensing system aimed at addressing irregularities and corruption. Speaking to ENCA, Santaco’s Graham Fritz claims operators risk […]