Skip to content

Regering sê geweld wat tieners se lewens eis beroof die land van sy toekoms [KLANK]

# Die regering veroordeel die moord op 14-jarige tweelingbroers in Mamelodi-Wes in Tshwane. Die tweeling se ma het haar seuns Vrydag dood in hul huis aangetref toe sy van die werk af kom. Die polisie sê die omstandighede rondom die voorval is steeds onduidelik en ondersoeke duur voort. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, bepleit die spoedige inhegtenisneming van die skuldiges en vra inwoners om die polisie met enige inligting te help:

ENG-BaloyiOnChildren