# Prominent figures within the MK Party are reportedly backing former DA mayor of Midvaal, Bongani Baloyi, to be the party’s mayoral candidate in Johannesburg. He was elected to the Midvaal mayoral seat in 2013. According to the Sunday Times, sources within the MK Party believe Baloyi’s experience and success as mayor make him the […]
# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het erken dat die vlaag ontvoerings in die provinsie ʼn groot probleem is. Dit volg nadat die spazawinkel-eienaar, Mazwi Kubheka, ʼn maand gelede ontvoer is terwyl hy op pad was bank toe. Hy is Saterdag uiteindelik vrygelaat en het by die Vosloorus-polisiekantoor aangemeld. Niemand is in hegtenis geneem nie. […]
# National Coloured Congress leader, Fadiel Adams, says he believes he is being targeted for speaking out against KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi and members of the Political Killings Task Team. This follows Saturday’s raid at his former residence in Mitchells Plain, Cape Town. Mkhwanazi testified before the Madlanga Commission, where he accused Adams of improperly […]
# Three people, including a couple from the Netherlands, have died after a suspected hantavirus outbreak on the cruise ship MV Hondius, which was travelling between Argentina and Cape Verde. A British man, who became ill on the ship, was taken to a private health facility in Johannesburg. The World Health Organisation says one hantavirus […]
# Gauteng Police Commissioner, Tommy Mthombeni, has admitted that the scourge of kidnappings is a major challenge in the province. This follows the kidnapping of spaza shop owner Mazwi Kubheka while on his way to the bank a month ago. He was finally released on Saturday and made his way to the Vosloorus Police Station. No […]
# ‘n Ondersoek na die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, begin hierdie week en ondersoek bewerings van wangedrag, insluitend nepotisme, magsmisbruik en misbruik van staatshulpbronne. Die ondersoek volg na haar omstrede media-inligtingsessie waartydens sy senior polisieleierskap, insluitend die geskorste Nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola en die voormalige polisieminister Bheki Cele, van korrupsie beskuldig het. Manamela […]
# Die burgemeester van Ekhuruleni, Nkosindiphile Xhakaza, het die belangrikheid beklemtoon van strenger afdwinging van sakeverordeninge wat die spaza-winkelsektore in Ekurhuleni reguleer. Dit volg na die terugkeer van die Vosloorus-spaza-winkeleienaar Mazwi Kubheka, wat ‘n maand gelede ontvoer is. Die 27-jarige het hom na ‘n uitgebreide soektog by ‘n plaaslike polisiestasie aangemeld. Xhakaza het gemeenskapsleiers en […]
# Die polisie in Mpumalanga doen DNS-toetse om te bepaal of menslike oorskot wat binne-in ‘n krokodil in Komatipoort gevind is, aan ‘n vermiste sakeman behoort. Die reptiel is opgespoor en van kant gemaak na ‘n dae lange soektog na ‘n vermiste 59-jarige sakeman wat meer as ‘n week gelede in die Komati-rivier meegesleur is. […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het nuwe diensverbeterings op die Malmesbury-spoorlyn verwelkom, wat vandag in werking tree. Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika in die Wes-Kaap het ‘n sneldiens via Eikenfontein-stasie bekendgestel om oorvoltreine te verminder en betroubaarheid te verbeter. Sileku sê die opgraderings ondersteun planne om treindienste as die ruggraat van openbare vervoer […]