# Die ANC in Kaapstad verwerp die voorgestelde verkope van die metro se aandele in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Die metro se huidige aandeelhouding is 72,7-persent, die Wes-Kaapse regering besit 22,2-persent en Sunwest International 5,1-persent. ANC-woordvoerder Judy-Ann Stevens sê hulle is bekommerd oor die gebrek aan deursigtigheid oor hoe die inkomste uit die verkope gebruik […]
# Die Tshwane-metropolisie en die Nasionale Verkeerspolisie het ʼn gesamentlike operasie op die R80-hoofweg en Bremerstraat uitgevoer en 31 voertuie geskut. Hulle het ook 18 minibusse en vier e-taxi’s geskut wat die Nasionale Wet op Landvervoer oortree het. Die metropolisie se woordvoerder, Puleng Motholo, sê hulle is verbind tot hul mandaat om inwoners se lewens […]
# The Voices Against Evictions Campaign has condemned the Western Cape Department of Human Settlements’ public participation process on the proposed housing legislation as a complete disgrace. Spokesperson Keith Duarte says the decision to hold only one public hearing in Langa for all of Cape Town’s 5.15-million residents, does not come close to meeting the […]
# The ANC in Cape Town says it strongly rejects the proposed sale of the metro’s shares of the Cape Town International Convention Centre. The metro’s current shareholding in the CTICC is 72.7-percent, with the Western Cape government holding 22.2-percent and Sunwest International having the remaining 5.1-percent. The ANC’s Judy-Ann Stevens says they are concerned […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy veroordeel die bestuur van Gold Reef City in die voortslepende geskil met die Vervoer-, Kleinhandel- en Algemene Werkersunie. THORN-lede het na ʼn maand se volgehoue staking ingestem tot ʼn vier-persent salarisaanbod terugwerkend tot 1 Januarie 2026. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê Gold Reef City se bestuur doen nie hul eie voorstel […]
# The Tshwane Metro Police Department, together with the National Traffic Police, conducted a coordinated operation at the R80 Highway and Bremer Street, where 31 vehicles were impounded. A further 18 mini buses and four e-hailing vehicles were impounded for operating contrary to the conditions of the National Land Transport Act. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê volgehoue wetstoepassing en sigbare polisiëring bly noodsaaklik om ʼn kultuur van aanspreeklikheid en verantwoordelike padgedrag in die provinsie te bevorder. Verlede week is 48 privaat voertuie tydens operasies geskut en 63 minibustaxi’s is weens ernstige meganiese gebreke van die pad verwyder. Die departement se […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap verwelkom die aanvaarding van die Overberg-distriksmunisipaliteit se hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en inkomste- en uitgawe-raamwerk vir die medium termyn. Die raamwerk sit die aanduidende inkomste en voorsiene uitgawe vir die huidige begrotingsjaar uiteen, plus twee boekjare om bekostigbaarheidsvlakke te bepaal. GOOD-woordvoerder Johannes Syms sê op aanbeveling van die Begroting-reëlingskomitee sal […]
# The South African Federation of Trade Unions says it condemns the conduct of Gold Reef City management in its ongoing dispute with the Transport, Retail and General Workers Union. After more than a month of sustained strike action, THORN members agreed to a revised four-percent wage offer backdated to January 1, 2026. Saftu’s Asive […]