# National Coloured Congress leader Fadiel Adams has been charged with fraud and defeating the ends of justice in the Pinetown Magistrate’s Court in KwaZulu-Natal. This relates to alleged interference in the 2017 murder investigation of former ANC Youth League leader Sindiso Magaqa. Adams remains at an undisclosed location ahead of his bail application on […]
# Die DA in Gauteng verwelkom die vordering wat gemaak is met die verwydering van kankerbiopsie-agterstande in die Charlotte Maxeke Hospitaal. Die DA-lid, Jack Bloom, sê privaat laboratoriums het duisende monsters verwerk en ander staatslaboratoriums het ook hul ondersteuning gebied nadat pasiënte maande lank gewag het vir dringende uitslae. Hy waarsku personeeltekorte bly ‘n uitdaging, […]
# ‘n Afgetrede offisier van die Valke, Jakobus Prinsloo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die geskorste hoof van die KwaZulu-Natalse Valke, Lesetja Senona, het geheimhouding gelas rondom ‘n dwelmbesending wat in sy kantoor geberg is. Hy het op vrae van kommissaris Sandile Khumalo geantwoord dat kommer oor sekerheidsmaatreëls geopper is na ‘n inbraak. Hy erken […]
# The DA in Gauteng has welcomed progress made in clearing cancer biopsy backlogs at the Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital laboratory. The DA’s Jack Bloom says thousands of delayed specimens were processed through private laboratories, and support from other state labs as patients had waited for months for urgent results. He warns that staffing shortages […]
# Retired Hawks officer Jakobus Prinsloo has told the Madlanga commission suspended KwaZulu-Natal Hawks boss Lesetja Senona ordered secrecy around a drug consignment stored in his office. He responded to commissioner Sandile Khumalo’s question. Prinsloo testified concerns about security were raised after a break-in, but the drugs remained in the office. He admitted no additional […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, veroordeel die moord op die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit. Die 46-jarige Thumeka Bikwana is Dinsdag in haar huis in KwaTshatshu vermoor. Woordvoerder Makhaya Komisa sê die motief vir die moord is nog onbekend en geen verdagtes is nog geïdentifiseer nie:
# Eastern Cape Transport and Community Safety MEC, Xolile Nqatha, has condemned the killing of Chris Hani District Municipality mayoral committee member for Corporate Services, Thumeka Bikwana. The 46-year-old councillor was murdered at her home in KwaTshatshu on Tuesday. The department’s spokesperson, Makhaya Komisa, says the motive for the murder is unknown, and no suspects have […]
# Die polisie in die Oos-Kaap het bevestig dat drie lede vanoggend in Kariega doodgeskiet is. ʼn Woordvoerder, Nobuntu Gantana, sê hulle het ʼn klagte ontvang oor skote wat afgevuur is, en op die drie konstabels met talle skietwonde afgekom. Sy sê een van hulle, die gewese kêrel van ʼn vroue-konstabel, het toegang gekry tot […]
# Die Stad Tshwane sê hy werk aan ʼn duidelike, datagedrewe begrip van sy skuldprofiel om inkomste-invordering te verbeter terwyl inwoners en sakeondernemings wat gereeld hul verpligtinge nakom, beskerm word. Die metro se skuld oor 814-duisend-407 rekeninge staan op 32,24-miljard-rand. Hiervan is 210-duisend-346 rekeninge saam 33,88-miljard-rand agterstallig. Die metro sê sy onderliggende inkomstebasis bly sterk. […]