# Die DA sê rou riool vloei steeds in die Rietrivier by die Thatchfield landgoed in Centurion, wat gesondheids- en omgewingsrisiko’s inhou. Volgens die party kla inwoners al jare lank oor die reuk en besoedeling; die rioolprobleem is na bewering vanjaar reeds drie keer aangemeld en by die Stad Tshwane aanhangig gemaak. Leanne de Jager van die DA dring daarop aan dat die bron van die rioollek herstel en die rivier skoongemaak word:
DA sê herhaalde aanmelding van rioolstorting in Centurion steeds onbeantwoord [KLANK]
AFR LeanneOnSewage