# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het vandag ‘n omvattende opdatering verskaf oor belangrike provinsiale regeringsprogramme. Dit spreek misdaadstatistieke, hoëprofiel-geslagsgeweldsake, openbare gesondheidsinisiatiewe en anti-korrupsiemaatreëls aan. Hy het die ontdekking van agt vroueliggame in Ekurhuleni betreur. Lesufi sê kontakmisdade het met drie-persent in die eerste kwartaal afgeneem, met Operasie Shanela wat resultate gelewer het. Hy […]
# Die Johannesburgse Metropolisie-departement sê die liggame van agt vroue wat in Kemptonpark en die omliggende Ekurhuleni-gebied in Gauteng gevind is, bevestig geslagsgeweld is ‘n nasionale krisis wat munisipale grense oorskry. Woordvoerder, Xolani Fihla, sê die departement is op hoë gereedheidsvlak, veral op grensgebiede, by openbare vervoerpunte en afgesonderde plekke, terwyl voet- en voertuigpatrollies ook […]
# ‘n Ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bedrieglike grondskema van 58-miljoen-rand blootgelê wat verband hou met die oordrag van 208 munisipale erwe in Villa Liza naby Boksburg. Die ondersoek het bevind die erwe is tussen 2018 en 2022 sonder goedkeuring van die raad aan privaat individue oorgedra met vervalste belastingklaringsertifikate en volmagdokumente. Die […]
# Die voormalige hoof van Finansiële Dienste van die SAPD in die ZF Mgcawu-distrik, Noord-Kaap, luitenant-kolonel Pieter Andries Nel, is skuldig bevind aan 160 aanklagte nadat hy erken het hy het die polisie met meer as 1,2-miljoen-rand bedrieg het. Nel het in die Upingtonse Handelsmisdaadhof skuldig gepleit op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte […]
# A Grade 8 learner at Kuyasa High School in Dimbaza, Eastern Cape, has been stabbed to death, allegedly by a fellow learner. The alleged attacker is a Grade 10 learner who has been placed in suspension. Police have opened an inquest docket. Education Department spokesperson Malibongwe Mtima has condemned the incident. Psychosocial support has […]
# A Special Investigating Unit investigation has uncovered a 58-million-rand fraudulent land scheme involving the transfer of 208 Ekurhuleni municipal stands in Villa Liza near Boksburg. The investigation found the properties were transferred to private individuals between 2018 and 2022 without council approval, using allegedly forged rates clearance certificates and powers of attorney. SIU head […]
# Die polisie het soek na die voormalige SABC-sportaanbieder en sakeman Owen Ndlovu, wat na bewering voor ‘n kerk in Katlehong aan die Gautengse Oos-rand ontvoer is. Die polisie sê Ndlovu het sy vrou opgelaai toe drie gewapende mans die egpaar nader. Sy vrou is eenkant toe gestamp voordat die verdagtes Ndlovu in sy Ford […]
# ‘n Oos-Kaapse boer, Louis Lategan, is in die Hooggeregshof in Makhanda skuldig bevind aan verkragting en mensehandel. Hy is daarvan aangekla dat hy ses jong vroue na sy afgeleë plaas gelok het met aanbiedinge van werk as au pair, waarna hy hulle seksueel aangerand het. Die hof het sy beweringe verwerp dat die seksuele […]
# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke vra dringende optrede om vroue te beskerm na die ontdekking van agt vermoorde vroue aan die Gautengse Oos-rand oor ‘n tydperk van twee maande. Hoofsekretaris, eerwaarde Mzwandile Molo, het aan die SABC gesê die sterfgevalle in Kemptonpark, Olifantsfontein en Springs het vrees en woede ontketen. Hy dring aan op […]