# Die EFF in Gauteng verwelkom die inhegtenisneming van ‘n tweede verdagte in verband met die moord op sy voormalige sub-streekssekretaris in Tshwane. Monica Dube is in Junie by haar huis in Wallmannsthal doodgeskiet. Die Gautengse taakspan vir politieke moorde het die 39-jarige gisteraand aangekeer nadat die eerste verdagte in Julie vasgetrek is. Woordvoerder Dumisani Baleni sê hulle het deurgaans volgehou die moord was nie die werk van net een mens nie:
EFF in Gauteng verwelkom inhegtenisneming van ’n tweede verdagte in moord op Monica Dube [KLANK]
ENG BaleniONAssassination