# Die DA sê hulle het die ANC in Ekurhuleni gedwing om in te stem tot hervormings om dienslewering te verbeter en inwoners te beskerm. Die stad het amptelik ‘n begroting van 71-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar aanvaar. Solly Msimanga van die DA sê die party het vorige begrotings teengestaan weens kommer oor bekostigbaarheid, maar het […]
# Die DA sê museums in die Wes-Kaap help om die leerondervinding vir meer as 13-duisend leerders nuwe lewe te gee. Gedurende die 2025/2026-boekjaar het 24 museums wat deur die Provinsiale Departement van Kultuursake en Sport ondersteun word, onderwerpe soos plaaslike geskiedenis, nasionale simbole, anti-boeliegedrag en omgewingsbewustheid gedek. Benedicta van Minnen van die DA sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging doen ‘n beroep op strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die oproep volg op ‘n reeks dodelike aanvalle oor die naweek in Kaapstad, Gqeberha in die Oos-Kaap en die Wes-Rand in Gauteng, waarin ‘n tussenverkiesingskandidaat, ‘n wyksraadslid en twee politieke partylede dood is. Die woordvoerder […]
# The City of Cape Town has officially broken ground on the Belhar infill housing project, which will provide 216 housing opportunities for qualifying beneficiaries. The development aims to bring residents closer to schools, healthcare, transport routes and job opportunities. Construction is expected to be completed in phases, with final houses ready by 2028. Mayoral […]
# Die Stad Kaapstad het amptelik die eerste sooi vir die Belhar-invulbehuisingsprojek gespit, wat 216 behuisingsgeleenthede aan kwalifiserende begunstigdes sal bied. Die ontwikkeling is daarop gemik om inwoners nader aan skole, gesondheidsorg, vervoerroetes en werksgeleenthede te huisves. Konstruksie sal na verwagting in fases voltooi word, met die laaste huise wat teen 2028 gereed sal wees. […]
# The DA says museums in the Western Cape are helping to bring learning to life for more than 13-thousand learners. During the 2025/2026 financial year, 24 museums supported by the provincial Department of Cultural Affairs and Sport covered topics such as local history, national symbols, anti-bullying and environmental awareness. The DA’s Benedicta van Minnen […]
# The South African Local Government Association calls for tougher action against political violence ahead of the local government elections in November. The call follows a series of deadly attacks over the weekend in Cape Town, Gqeberha in the Eastern Cape and the West Rand in Gauteng, in which a by-election candidate, a ward councillor […]
# Die GOOD-party sê ‘n debat oor ruimtelike ongelykheid het kommer laat ontstaan of ontwikkeling in George in die Wes-Kaap alle gemeenskappe regverdig bereik. Hy voer aan waar mense woon bepaal steeds toegang tot belegging, infrastruktuur en ekonomiese geleenthede. Rosa Louw van die party het gevra of sommige gebiede in breër beplanning ingesluit is. Sy […]
# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit […]