# The DA is leading the ANC in knife-edge metro races ahead of next month’s local government elections. A new eNCA Mark Data poll shows the parties virtually neck-and-neck in Nelson Mandela Bay, with the DA on 37.7-percent and the ANC on 37.4-percent. In Ekurhuleni, the DA leads with 31.2-percent against the ANC’s 29.4-percent. DA […]
# Die Gautengse polisie het bevestig ‘n verdagte is aangekeer in verband met die moord op die 38-jarige drawwer, Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo. Sy het op 12 September verdwyn nadat sy haar huis in Rhodesfield, Kemptonpark, verlaat het. Haar dood het landwye kommer veroorsaak en opnuut die kollig op vroue se veiligheid geplaas. Nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda […]
# Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie verwelkom die inhegtenisneming van ‘n man in verband met ‘n massa-skietery in Lwandle in die Strand op 27 September. Elf mense is dood en tien beseer. Die 32-jarige verdagte is Vrydag in Lwandle aangekeer. Polisiewoordvoerder André Traut sê die man verskyn vandag in die Landdroshof in die Strand […]
# Die Stad Tshwane sê verskeie gebiede in Soshanguve en Mabopane ondervind lae waterdruk na ontwrigting van die watertoevoer. Dit volg op verlede week se kragonderbreking by Rand Water se Zuikerbosch-watersuiwerings-aanleg wat waterlewering van die Hartebeeshoek- aan die Soshanguve-reservoir geraak het. Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê inwoners kan steeds lae waterdruk ervaar, want die […]
# Gauteng police have confirmed a suspect has been arrested in connection with the murder of 38-year-old Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo. She disappeared on 12 September after leaving her home in Rhodesfield, Kempton Park, for an afternoon jog. Her killing sparked national outrage and renewed concerns about women’s safety. National police spokesperson Athlenda Mathe says officials […]
# Western Cape police management has welcomed the arrest of a 32-year-old suspect in last month’s mass shooting in Lwandle, Strand, that claimed eleven lives and left ten people injured. The suspect was arrested in Lwandle on Friday. Police spokesperson André Traut says he is appearing in the Strand Magistrate’s Court today on eleven counts […]
# The City of Tshwane says several areas of Soshanguve and Mabopane are experiencing low water pressure. This followed last week’s power outage at Rand Water’s Zuikerbosch water treatment plant which affected supply from Hartebeeshoek reservoir to the Soshanguve L reservoir. Tshwane’s spokesperson, Lindela Mashigo, says residents may continue to experience low water pressure as […]
# Die Wes-Kaapse regering het onlangs 300 fietse aan meer as 40 skole in sewe munisipaliteite oorhandig. Die skole is in Saldanhabaai, Bergrivier, Drakenstein, Witzenberg, Breedevallei, Stellenbosch en die Stad Kaapstad. Premier Alan Winde sê hierdie jaarlikse inisiatief het ten doel om ‘n fietsrykultuur te bevorder, bewustheid van padveiligheid te kweek en verantwoordelikheid onder alle […]
# Vyf vermeende dwelmvervaardigers sal na verwagting vandag in die Krugersdorpse Landdroshof in Gaueng verskyn. ‘n Wetstoepassingsoperasie het ‘n dwelmlaboratorium van 100-miljoen-rand op ‘n plaas in Hekpoort naby Krugersdorp ontmasker. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die polisie het op verskeie hoeveelhede Mandrax- en Ecstasy-tablette by die vermeende dwelmvervaardigingslaboratorium afgekom: