Skip to content

Wes-Kaap oorhandig 300 fietse aan meer as 40 skole [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering het onlangs 300 fietse aan meer as 40 skole in sewe munisipaliteite oorhandig. Die skole is in Saldanhabaai, Bergrivier, Drakenstein, Witzenberg, Breedevallei, Stellenbosch en die Stad Kaapstad. Premier Alan Winde sê hierdie jaarlikse inisiatief het ten doel om ‘n fietsrykultuur te bevorder, bewustheid van padveiligheid te kweek en verantwoordelikheid onder alle padgebruikers aan te moedig:

ENG WindeONSchools