# Die Nasionale Verbruikerstribunaal het beslis restaurante mag nie sonder toestemming ‘n tien-persent diensfooi by gaste se rekeninge voeg nie. Die uitspraak volg ná ‘n saak teen die Pretoriase restaurant TriBeCa Standard, wat daagliks sowat 200 sulke fooie gehef het. Die tribunaal sê dié praktyk is ‘n oortreding van die Wet op Verbruikersbeskerming, omdat mense […]
# Die liggaam van die 11-jarige Anqobile Njiyela, wat in Soweto deur vloedwater meegesleur is, is deur haar familie uitgeken. Sy het Dinsdagmiddag verdwyn nadat sy tydens hewige donderstorms deur haar skoolvervoer in Dobsonville afgelaai is. Haar liggaam is vroeg Vrydagmiddag uit die Snake Park-rivier herwin, ná ‘n soektog van vier dae deur nooddienste, die […]
# The body of 11-year-old Anqobile Njiyela, who was swept away by floodwaters in Soweto, has been positively identified by her family. She went missing on Tuesday afternoon after getting off her school transport during severe thunderstorms in Dobsonville. Her body was recovered from the Snake Park River shortly before midday on Friday, following four […]
# Transnet says six of 16 vessels carrying essential pharmaceutical products have been offloaded at Durban’s Gateway Terminal, with containers cleared from the port. The operation forms part of efforts to address medication shortages at public hospitals and clinics. Three more vessels are expected to berth in the coming days, while seven are approaching South […]
# Die Grensbestuursowerheid het ‘n bestuurder gearresteer wat na bewering probeer het om ‘n Ford Ranger deur die Lebombo-grenspos in Mpumalanga na Mosambiek te smokkel. Daar was nog bankbetalings van meer as 70-duisend rand op die voertuig uitstaande. Mmemme Mogotsi van die owerheid sê die bestuurder het na bewering voorgegee dat hy ‘n amptenaar van […]
# Die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers het met droefheid verneem van die dood van ‘n tradisionele leier in Noordwes, Kgosi Moshe Ezekiel Mabe. Hy is Dinsdag ná ‘n lang siekbed dood. Mabe het aan die hoof gestaan van die Batlhako-ba Matutu-tradisionele raad in Mabeskraal. Die voorsitter van die Huis, Kgosi Thabo Seatlholo, beskryf […]
# ‘n Pretloop vir diabetesbewustheid vind môre in Kaapstad plaas en moedig inwoners aan om aktief te raak en meer oor die toestand te leer. Die “Wees Aktief vir Diabetes”-geleentheid bied gratis vyf- en tienkilometerwedlope by Plato in Seepunt aan. Een van die organiseerders, Francel van Dyk by wie diabetes op die ouderdom van ses […]
# A diabetes awareness fun run will take place in Cape Town tomorrow, encouraging residents to get active and learn more about the condition. The “Be Active for Diabetes” event will offer free five-kilometre and ten-kilometre runs at Plato in Sea Point. One of the organisers, Francel van Dyk, who was diagnosed with diabetes at […]
# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n versoek goedgekeur om die geregtelike ondersoek na die dood in 1976 van Mapetla Mohapi te heropen. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in die Oos-Kaap, Luxolo Tyali, sê die oorspronklike ondersoek het bevind dat Mohapi, ‘n leier van die Black Consciousness Movement wat […]