# ActionSA se burgemeesterskomiteelid-kandidaat vir Menslike Nedersettings in Johannesburg, Zandile Dabula, eis deursigtigheid oor die toewysing van 300 huise wat onlangs in Jabulani, Soweto, oorhandig is. Sy bevraagteken die proses waarvolgens begunstigdes gekies is, en sê sommige inwoners wag reeds sedert 1996 op gesubsidieerde behuising. Dabula wil hê die Stad Johannesburg moet die toewysingskriteria bekendmaak […]
# Die polisie sukkel om die anti-immigrasie-organisasie March and March se betogings in Durban se middestad te beheer weens beweerde geweld, gevaarlike wapens en die ontwrigting van straatverkopers se sake. Advokaat Nalini Govender, wat die polisie en die Ministerie van Polisie verteenwoordig, het die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof meegedeel sommige byeenkomste is nie meer vreedsaam en ongewapen […]
# Police say they are struggling to manage the anti-immigration organisation March and March’s protests in Durban’s CBD, citing alleged violence, dangerous weapons and disruption of street vendors’ businesses. Advocate Nalini Govender, representing police and the Police Ministry, told the KwaZulu-Natal High Court some gatherings are no longer peaceful and unarmed as required by the […]
# ActionSA’s Johannesburg Human Settlements mayoral committee member candidate, Zandile Dabula, is demanding transparency over the allocation of 300 houses recently handed over in Jabulani, Soweto. Dabula questions the beneficiary selection process, saying some residents have been waiting since 1996 for subsidised housing. She wants the City of Johannesburg to disclose the allocation criteria and […]
# Die Wes-Kaapse regering sê taxi-operateurs se ongemagtigde versetoptrede ontwrig dienste op verskeie staanplekke in Kaapstad, insluitend Nyanga, Wynberg, Mfuleni en Langa. Daar was geen taxi’s beskikbaar in Nyanga en Wynberg nie en slegs beperkte diens in ander gebiede wat geraak is. Die LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê bus- en treindienste is wel beskikbaar […]
# AfriForum vra Eskom om verligting op kragtariewe te bied nadat die kragvoorsiener ‘n wins van 30-miljard-rand in die vorige boekjaar aangeteken het. Die organisasie het voor Eskom se hoofkantoor in Sandton, Johannesburg betoog en ‘n spaarvarkie en versoekskrif oorhandig waarin antwoorde geëis word oor stygende elektrisiteitskoste, bestuursbonusse en ‘n bykomende inkomste-eis van 58-miljard-rand. Deidré […]
# AfriForum has called on Eskom to provide electricity tariff relief following its announcement of a 30-billion-rand profit for the previous financial year. The organisation staged a protest at the utility’s head offices in Sandton, Johannesburg, delivering a piggy bank and memorandum demanding answers about rising electricity costs, management bonuses and an additional 58-billion-rand revenue […]
# The Western Cape Mobility Department says an unofficial taxi go-slow has disrupted services at several Cape Town taxi ranks, including Nyanga, Wynberg, Mfuleni and Langa. No taxis were operating in Nyanga and Wynberg, while limited services were available in other affected areas. Mobility MEC Isaac Sileku says bus and train services are available as […]
# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, en die voormalige hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid, Feroz Khan, is in hegtenis geneem op aanklag van regsverydeling. Dit volg ná getuienis voor die Madlanga-kommissie rakende ‘n e-pos van 2022 waarin Johnson na bewering besonderhede van ‘n aanrandingsdossier teen Khan van vier jaar […]