Skip to content

Parlementêre komitee verwerp versoek dat forensiese verslag oor Telkom Towers agter geslote deure aangehoor word [KLANK]

# Die Parlement verwerp die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se versoek dat die forensiese verslag oor Telkom Towers in Pretoria agter geslote deure aangehoor word. Die staat het sowat 1,4-miljard-rand bestee aan die kompleks wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens moes huisves, maar dit staan gedeeltelik leeg. Die voorsitter van die portefeuljekomitee, Carol Phiri, sê Macpherson voer aan die verslag is gebrekkig, bevat sensitiewe inligting en voldoen nie aan sy doel nie:

ENG PhiriONTelkomTowers