# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die Wagyu-beesvleisbedryf kan werk skep, beleggings lok en uitvoere laat groei. Hy het gepraat by die opening van die 2026 Wêreld Wagyu-konferensie in Stellenbosch, wat internasionale boere, wetenskaplikes en bedryfsleiers bymekaargebring het. Volgens Meyer kan belegging in teeltegnologie en volhoubare boerdery Suid-Afrikaanse […]
# AfriForum sê sy jongste landwye patrollies het gelei tot inhegtenisname en die beslaglegging op dwelms, wapens en onwettige alkohol in verskeie gebiede. Die operasie het 178 buurt- en plaaswaggroepe ingesluit wat saam met die polisie gewerk het. Dit het gelei het tot die beslaglegging op wapens en dwelms in Springs, Gauteng, en sewe arrestasies […]
# Die voormalige burgemeester van Knysna, Thando Matika, en twee senior munisipale amptenare is vandag borgtog van 20-duisend-rand elk toegestaan in ‘n korrupsiesaak. Matika, die waarnemende munisipale bestuurder, Boy Manqoba Ngubo, en die waarnemende finansiële hoof, Busisiwe Lubelwana, het vandag in die Landdroshof in Knysna verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van korrupsie, afpersing en […]
# Eskom is op soek na ‘n strategiese vennoot om te help met die ontwikkeling van ‘n pomp-opgaarskema van 1,5 gigawatt naby Roossenekal in Limpopo. Na verwagting sal die Tubatse-projek Suid-Afrika se grootste pomp-opgaarfasiliteit word, met die vermoë om 21-gigawatt-uur elektrisiteit te stoor en vir tot 14 uur krag op te wek. Die woordvoerder van […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê ambulanse wat by noodmediese basisse geparkeer staan, beteken nie noodwendig hul is stukkend of onbenut nie. Die departement sê een van die basisse beskik oor 33 voertuie, waaronder 22 noodambulanse, vyf intensiewesorg-ambulanse en ses wat vir die vervoer van pasiënte gebruik word. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, […]
# Die DA sê die Gautengse Departement van Onderwys het oor drie boekjare 96-miljoen-rand aan reis, akkommodasie en konferensiefasiliteite bestee terwyl skole finansiële onder druk verkeer. Die party sê bykans 48-miljoen-rand is aan konferensiefasiliteite bestee en 22-miljoen-rand aan vervoer. Michael Waters van die DA sê daar is teenstrydighede in die departement se antwoorde. Waters het […]
# Former Knysna mayor Thando Matika and two senior municipal officials have been granted 20-thousand-rand bail each in a corruption case. Matika, acting municipal manager Boy Manqoba Ngubo and acting chief financial officer Busisiwe Lubelwana appeared in the Knysna Magistrate’s Court today. They face charges of corruption, extortion and money laundering over allegations they demanded […]
# The DA says the Gauteng Department of Education spent 96-million-rand on travel, accommodation and conference facilities over three financial years, while schools face financial pressure. The party says nearly 48-million-rand went towards conference facilities and 22-million-rand towards transport. The DA’s Michael Waters says there are inconsistencies in the department’s replies. Waters demanded a full […]
# The Gauteng Department of Health says ambulances parked at emergency medical services bases are not necessarily idle or out of service. According to the department, one base has 33 vehicles, including 22 emergency ambulances, five intensive care ambulances and six scheduled patient transport vehicles. The department’s Steve Mabona says the ambulances are also rotated […]