# AfriForum says its latest nationwide patrols have led to arrests and the seizure of drugs, weapons and illegal alcohol in several areas. The operation involved 178 neighbourhood and farm watch groups working with police, leading to the seizure of weapons and drugs in Springs, Gauteng, and seven arrests and eight illegal liquor outlet raids […]
# The GOOD Party says the proposed sale of Annandale Farm near Dunoon in Cape Town must be put on hold while the Department of Human Settlements investigates the matter. Minister Thembi Simelane has asked the City of Cape Town to defer the sale until her department completes its assessment. GOOD’s Brett Herron says the […]
# Die DA in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit moet optree teen korrupsie en wanbestuur. Die party het gister ‘n protesoptog na die munisipaliteit gehou en ‘n memorandum oorhandig waarin daar aangedring word op aanspreeklikheid oor beweerde onreëlmatighede met die verkryging van munisipale voertuie, moontlike nepotisme by aanstellings en swak dienslewering. Kingsol Chabalala van die DA […]
# Die GOOD-party sê die voorgestelde verkoop van Annandale-plaas naby Dunoon in Kaapstad moet opgeskort word terwyl die Departement van Menslike Nedersettings die saak ondersoek. Minister Thembi Simelane het die Stad Kaapstad versoek om die verkoop uit te stel totdat haar departement sy beoordeling voltooi het. Brett Herron van GOOD sê die party het vrae […]
# Die Wes-Kaapse regering sê goeie vordering word gemaak met ‘n projek van 74-miljoen-rand om vloedskade aan die Sewe Passe-pad naby George en ander paaie in die omgewing, insluitend Wittedrif naby Plettenbergbaai, te herstel. Die werk behels die vervanging van beskadigde dreineringspype en spoelbrûe, en die verbetering van dreinering. Na verwagting sal die projek teen […]
# Die voorsitter van die Parlementêre ampsklagkomitee, Makashule Gana, beskuldig die EFF en die African Legal Professionals Association daarvan hulle het die gebeure rondom die terugtrekking van advokaat Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisleier vir die Phala Phala-ondersoek wanvoorgestel het. Die EFF en die vereniging het die Wes-Kaapse Hooggeregshof genader om die besluit te betwis. […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê nuwe privaatsektor-belegging by iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal moet geleenthede skep vir omliggende gemeenskappe terwyl die omgewing beskerm word. Singh het tydens die bekendstelling van die park se kommersialisering by Charters Creek gepraat en die meerjarige konsessie-vennootskap met Black Mussel Cracker en Radisson Hotel verwelkom. […]
# Die DA doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, om ‘n forensiese ondersoek na die Stad Tshwane se kontrakte vir watertenkwaens in te stel. Die party het gevra vir ‘n ondersoek na die besteding van 777-miljoen-rand aan watertenkwaens gedurende die 2024/2025-boekjaar, met verwysing na beweerde onreëlmatighede in die verkrygingsproses. Die DA […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die Wagyu-beesvleisbedryf kan werk skep, beleggings lok en uitvoere laat groei. Hy het gepraat by die opening van die 2026 Wêreld Wagyu-konferensie in Stellenbosch, wat internasionale boere, wetenskaplikes en bedryfsleiers bymekaargebring het. Volgens Meyer kan belegging in teeltegnologie en volhoubare boerdery Suid-Afrikaanse […]