Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad is beveel om die verkoop van grond in Annandale te staak hangende ’n ondersoek [KLANK]

# Die GOOD-party sê die voorgestelde verkoop van Annandale-plaas naby Dunoon in Kaapstad moet opgeskort word terwyl die Departement van Menslike Nedersettings die saak ondersoek. Minister Thembi Simelane het die Stad Kaapstad versoek om die verkoop uit te stel totdat haar departement sy beoordeling voltooi het. Brett Herron van GOOD sê die party het vrae gevra oor die verkoop van die eiendom van 72 hektaar, wat vir bykans 185-miljoen-rand met behulp van stedelike ontwikkelingsfondse aangekoop is:

ENG HerronOnLandSale