# The Limpopo Department of Transport and Community Safety has intercepted two buses travelling from Zimbabwe on the N1 near Polokwane. Spokesperson Mashudu Mabata says the buses carried 178 passengers, exceeding their combined capacity by 29. Sixty-five passengers were reportedly without passports, including 28 minors. She confirmed that Immigration officials and K9 units are conducting […]
# Activists and Citizens Forum vra wetstoepassers om die stryd teen onwettige vuurwapens te verskerp te midde van die vlaag politieke moorde voor die munisipale verkiesing. Vier lede van die ANC-Jeugliga is Dinsdagaand doodgeskiet toe hulle ʼn gedenkdiens in Katlehong, Gauteng, bygewoon het. Twee ANC-raadslede is gister in Umgababa, KwaZulu-Natal, vermoor terwyl hulle ʼn deur-tot-deur-veldtog […]
# City Power wil teen Dinsdag die kragtoevoer herstel na Marshalltown, Selby, Johannesburg se middestad en omliggende gebiede. Die vertraging volg na ʼn ontploffing by sy sentrale substasie toe tegniese spanne probeer het om toevoer deur ʼn nuwe toevoerbord te herstel. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die nuwe datum bly onderworpe aan die […]
# Die Madlanga-kommissie se aanbevelingstaakspan het ʼn 49-jarige man in hegtenis geneem oomblikke voor hy ‘n internasionale vlug sou haal op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Die polisie sê hy is aangekeer omdat hy versuim het om voor die kommissie te verskyn. Die persoon is nog nie identifiseer nie, maar is volgens berigte […]
# Activists and Citizens Forum is calling on law enforcement to intensify the fight against illegal firearms amid a surge in political killings ahead of the local government elections. Four ANC Youth League members were shot dead while leaving a memorial service in Katlehong, Gauteng, on Tuesday evening. In Umgababa, KwaZulu-Natal, two ANC councillors were […]
# City Power has announced a new date for the restoration of electricity to Marshalltown, Selby, Johannesburg’s inner city and surrounding areas, saying this will happen by next Tuesday. The delay follows an explosion at its Central Substation earlier this week, while crews tried to restore supply through a new feeder board. City Power spokesperson […]
# A 49-year-old man was arrested by the Madlanga Commission’s Recommendations Task Team moments before he was set to board an international flight at OR Tambo International Airport in Gauteng yesterday evening. Police say he was apprehended for failing to appear before the commission. The individual has not yet been identified; however, reports claim the […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die uitgebreide Haven-nagskuiling in Kensington geopen nadat die metro dit vir 12-miljoen-rand opgradeer het. Die uitbreiding het die bedruimte by die gerief van 80 tot 200 vermeerder. Kaapstad het in hierdie boekjaar alleen 100 miljoen rand toegestaan om meer mense te help om van die straat af […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Mededingingskommissie se aansoek by die Mededingingstribunaal om sy voorwaardelike goedkeuring vir die samesmelting van Premier Foods en Rhodes Food Group terug te trek. Dit volg na kommer oor die voorgestelde sluiting van Fruit Products Western Cape in Tulbagh. Noko Masipa van die DA sê die moontlike sluiting […]