# Twee SAPD‑beamptes en ‘n moordverdagte is gered nadat ‘n woedende skare in Ndwendwe, KwaZulu‑Natal, hul gister vasgekeer het ná ‘n arrestasie. Die polisie het ‘n 22‑jarige verdagte ná ‘n soektog van twee ure aangekeer en hom aanvanklik sonder ‘n voorval oorhandig. ‘n Groot skare het egter later bymekaargekom, die uitgang met betonblokke en staaldromme […]
# Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke sê munisipaliteite het ‘n indieningskoers van 98-persent vir finansiële state bereik, wat ‘n belangrike mylpaal in voldoening is. Sy het tydens ‘n inligtingsessie vir die Parlement se Komitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake gesê slegs twee munisipaliteite het nie state ingedien nie, teenoor tien verlede jaar. Maluleke waarsku verbeterings […]
# Die Re.Bag.Re.Use-inisiatief vier Wêreldherwinningsdag deur vyf jaar van die omskakeling van broodsakkies na nuttige items te vier. Die projek wat in 2021 begin is, gee werk aan 21 vroue wat byna 200-duisend broodsakkies herwin het en in items soos sakke, matte, hoede en huisdekor omskep het, met ‘n deel van die opbrengs wat plaaslike […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, het bewerings ontken dat hy betrokke was by kabeldiefstal in die Vaaldriehoek en die bewerings as “suiwer leuens” beskryf. Mkhwanazi het voor die Madlanga-kommissie gesê hy het bewyse ingedien wat toon die kabels wat herwin was, is gekoppel aan ‘n operasie in Mpumalanga wat gesteelde […]
# Die geskorste KwaZulu‑Natalse kommissaris van Korrektiewe Dienste, Mnikelwa Nxele, is in die Landdroshof in Pietermaritzburg borgtog van 50-duisend-rand toegestaan. Hy staan tereg op aanklag van bedrog en geldwassery. Dit hou verband met bewerings vanaf 2004 tot 2023. Nxele is in Mei 2025 voorlopig geskors te midde van korrupsie‑ en verkrygingsverwante bewerings. Hy hou vol […]
# The Re.Bag.Re.Use initiative is marking World Upcycling Day by celebrating five years of turning bread bags into useful items. The project started in 2021 and now involves 21 women who have upcycled nearly 200-thousand bread bags into items such as bags, mats, hats and home décor, with part of the proceeds supporting local charities. […]
# Suspended KwaZulu-Natal Correctional Services Commissioner Mnikelwa Nxele has been granted 50-thousand-rand bail in the Pietermaritzburg Magistrate’s Court. Nxele faces charges of fraud and money laundering. The charges relate to allegations spanning the period between 2004 and 2023. Nxele was placed on precautionary suspension in May 2025 over corruption and procurement-related allegations. He has maintained […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi has dismissed allegations that he was involved in cable theft in the Vaal Triangle, describing the claims as “pure lies”. Speaking before the Madlanga Commission, Mkhwanazi said he had submitted evidence showing the recovered cables were linked to an operation in Mpumalanga involving stolen infrastructure […]
# Die Stad Johannesburg het die eerste regshindernis oorkom in ‘n geskil oor sy verhoogde wateraanvraag-bestuursheffing. Die Hooggeregshof het AfriForum se dringende aansoek teen die heffing van die hand gewys omdat die organisasie nie dringendheid kon bewys nie. Die stad se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê AfriForum het sedert Mei geweet die heffing gaan op 1 […]