Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom Mededingingskommissie se stap oor voorgestelde sluiting van Tulbagh-fabriek [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Mededingingskommissie se aansoek by die Mededingingstribunaal om sy voorwaardelike goedkeuring vir die samesmelting van Premier Foods en Rhodes Food Group terug te trek. Dit volg na kommer oor die voorgestelde sluiting van Fruit Products Western Cape in Tulbagh. Noko Masipa van die DA sê die moontlike sluiting bedreig honderde werksgeleenthede en die lewensbestaan van vrugteboere, plaaswerkers, vervoerkontrakteurs en klein sakeondernemings wat van die vrugte-inmaakbedryf afhanklik is:

ENG MasipaONTulbagh