# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die uitgebreide Haven-nagskuiling in Kensington geopen nadat die metro dit vir 12-miljoen-rand opgradeer het. Die uitbreiding het die bedruimte by die gerief van 80 tot 200 vermeerder. Kaapstad het in hierdie boekjaar alleen 100 miljoen rand toegestaan om meer mense te help om van die straat af te kom. Hill-Lewis sê dis in pas met die metro se onderneming om meer mense te help om hul lewens van die straat af op te bou terwyl openbare ruimtes wat voorheen gebruik is opgradeer word:
Kaapstad se burgemeester open opgegradeerde Haven-nagskuiling [KLANK]
ENG LewisONKensington