Skip to content

Activists and Citizens Forum vra verskerpte stryd teen onwettige vuurwapens [KLANK]

# Activists and Citizens Forum vra wetstoepassers om die stryd teen onwettige vuurwapens te verskerp te midde van die vlaag politieke moorde voor die munisipale verkiesing. Vier lede van die ANC-Jeugliga is Dinsdagaand doodgeskiet toe hulle ʼn gedenkdiens in Katlehong, Gauteng, bygewoon het. Twee ANC-raadslede is gister in Umgababa, KwaZulu-Natal, vermoor terwyl hulle ʼn deur-tot-deur-veldtog gevoer het. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hierdie ontstellende patroon van politieke geweld moet stop:

ENG BloemONKillings