# The European Union has approved an additional 1.88-billion-rand package to reinforce the Lebanese Armed Forces. This marks the fourth bilateral military aid package the bloc has committed to Lebanon in recent years. The funding will be used to significantly scale up the Lebanese military’s operational capabilities. EU Foreign Affairs chief Kaja Kallas says the […]
# The Iran-backed militant group, Hezbollah, has rejected the ceasefire agreement reached between the Lebanese government and Israel. The deal called for a complete cessation of Hezbollah fire and the group’s withdrawal from southern Lebanon. Hezbollah leader Naim Qassem says the ceasefire is a roadmap to annihilate a segment of the Lebanese people and enslave […]
# Owerhede in Beijing en Hongkong het verhoogde sekuriteitsmaatreëls ingestel terwyl China die 37ste herdenking van die onderdrukking van die Tiananmen-plein. Die betogings is aanvanklik aangevuur deur die dood van ‘n pro-hervormingsleier, maar studente het hul eise uitgebrei om die vryheid van spraak en media, demokratiese hervormings en ‘n einde aan regeringskorrupsie in te sluit. […]
# Die Keniaanse president William Ruto het ‘n beroep gedoen vir dieper ekonomiese samewerking met Suid-Afrika te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid en ‘n verswakking in samewerking tussen lande. Ruto het tydens sy staatsbesoek aan Suid-Afrika gesê die twee lande, as belangrike streeksekonomieë, het beduidende geleenthede om handel, belegging en nywerheidsontwikkeling uit te brei. Hy […]
# Kenyan president William Ruto has called for deeper economic cooperation with South Africa amid global economic uncertainty and weakening multilateralism. Speaking during his State Visit to South Africa, Ruto said the two countries, as major regional economies, have significant opportunities to expand trade, investment and industrialisation. He said the economies are complementary and can […]
# Die internasionale e-taxidiens Uber brei sy vloot selfbestuur-voertuie uit om data in te samel. Die aanvanklike vloot van 50 aangepaste elektriese voertuie sal toegerus word met ‘n verskeidenheid sensors, insluitend kameras, afstand-waarnemingstelsels en radar-eenhede. Hierdie voertuie sal, anders as robot-taxis, deur mense bestuur word en gebruik word om volledige pad- en verkeersdata in te […]
# Authorities in Beijing and Hong Kong have implemented heightened security measures as China marks the 37th anniversary of the Tiananmen Square crackdown. The protests were initially sparked by the death of a pro-reform leader, but students expanded their demands to include freedom of speech and media, democratic reforms, and an end to government corruption. […]
# Hongaarse owerhede het die uitdunning van drie-duisend varke gelas nadat Afrika-varkpes die eerste keer in mak varke aangemeld is. Die Nasionale Voedselketting-veiligheidsagentskap sê die virus, wat onskadelik is vir mense maar hoogs aansteeklik en dodelik vir varke, is op ‘n plaas in die ooste van die land aangemeld. Afrika-varkpes het van Afrika na Europa […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrika benodig billike toegang tot klimaatbefondsing en -tegnologie om ‘n billike energie-oordrag te ondersteun. Hy het gepraat tydens ‘n staatsbesoek van sy Keniaanse ampsgenoot, William Ruto. Ramaphosa sê albei nasies kan die vasteland lei in kunsmatige intelligensie, finansiële tegnologie en inklusiewe ekonomiese groei. Hy sê hulle het ooreengekom Afrika-nasies moet […]