# Suid-Afrika se toerismebedryf ervaar die uitwerking van die Iran-oorlog, aangesien ontwrigtings in Midde-Oosterse lugroetes internasionale vlugte verminder. Besoekersgetalle uit China het jaar-op-jaar met 20-persent afgeneem, met ongeveer 40-persent van geskeduleerde Chinese sitplekke na Suid-Afrika wat verlore gegaan het. Bedryfsleiers sê reisigers wend hulle tot alternatiewe roetes, terwyl hoër brandstofkoste en vliegtuigkaartjies steeds kommer wek. […]
# ‘n Kragtige uitbarsting van Indonesië se berg Anak Krakatau het noodgedwonge gelei tot die tydelike sluiting van Jakarta se Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe en drie streeksentrums. Vlugte is vroeg vandag opgeskort nadat gevaarlike vulkaniese aswolke in belangrike vlugroetes ingedryf het. Meer as 209 vlugte is gekanselleer, wat meer as 22-duisend passasiers gestrand gelaat het. Belangrike […]
# A powerful eruption of Indonesia’s Mount Anak Krakatau has forced the temporary closure of Jakarta’s Soekarno-Hatta International Airport and three regional hubs. Flight operations were suspended early today, after dangerous volcanic ash clouds drifted into major flight paths. The disruption has grounded over 209 flights, leaving more than 22-thousand passengers stranded. Major international routes […]
# Die Nasionale Mynwerkersvakbond het solidariteit met die mense van Nepal uitgespreek na verwoestende kitsvloede langs die Nepal-China-grens. Meer as een-duisend-twee-honderd mense is dood, terwyl ongeveer vier-duisend steeds vermis word met soek- en reddingsoperasies wat voortduur. Die vakbond se hoofsekretaris, Mpho Phakedi, het die internasionale gemeenskap en die Suid-Afrikaanse regering versoek om dringend humanitêre hulp […]
# The National Union of Mineworkers has expressed solidarity with the people of Nepal following devastating flash floods along the Nepal-China border. More than one-thousand-200 people have died, while about four-thousand remain missing as search and rescue operations continue. NUM general-secretary Mpho Phakedi has called on the international community and the South African government to […]
# Die VN se Algemene Vergadering het gestem om die tradisionele wêreldkaart te vervang met een wat die grootte van Afrika meer akkuraat weerspieël. Die resolusie, gesteun deur lede van die Afrika-Unie, is aanvaar met die steun van 164 nasies, insluitend Frankryk en Brittanje. Die VSA was die enigste nasie wat daarteen gestem het – […]
# The UN General Assembly has voted to replace the traditional world map with one that more accurately reflects the size of Africa. The “Correct the Map” resolution, backed by members of the African Union, passed with the support of 164 nations, including France and the UK. The US was the only nation to vote […]
# Amerikaanse onderhandelaars Steve Witkoff en Jared Kushner besoek Rusland en Oekraïne dié naweek in ‘n klaarblyklike poging die einde van die oorlog te versnel. President Volodymyr Zelensky van Oekraïne het bevestig dat hy môre die gesante sal ontmoet, nadat hulle vandag Moskou besoek om gesprekke met die Russiese president Vladimir Putin te voer. Witkoff […]
# US negotiators Steve Witkoff and Jared Kushner will visit Russia and Ukraine this weekend, as efforts to end the war appear to be gathering pace. Ukraine’s President Volodymyr Zelensky confirmed he will meet the envoys tomorrow, after they visit Moscow today to hold talks with Russian President Vladimir Putin. Witkoff and Kushner have led […]