# Die Taiwanese president Lai Ching-te se besoek aan Eswatini word hewig China gekritiseer, wat hom ‘n “rot” noem. Ching-te het reageer deur te sê Taiwan het die reg om met die wêreld te skakel en geen land kan dit keer nie. China beskou die demokraties-bestuurde Taiwan as deel van sy grondgebied sonder die reg […]
# The visit by Taiwanese president Lai Ching-te to Eswatini has drawn harsh criticism by China who called him a “rat”. Ching-te countered by saying Taiwan has a right to engage with the world and no country can stop that. China views democratically governed Taiwan as part of its territory with no right to state-to-state […]
# Kenners van internasionale betrekkinge meen Eswatini se uitsluiting van China se nul-tariefooreenkoms kan polities gemotiveerd wees weens sy bande met Taiwan. Eswatini is die enigste Afrikaland wat uitgesluit is van die plan vir Afrika-uitvoere, wat van nou af tot April 2028 van krag is. Die beleid dek 53 nasies met diplomatieke bande met Beijing. […]
# ‘n Besending van 24 ton Suid-Afrikaanse appels wat in Shenzhen onder China se nuwe nultariefbeleid uitgeklaar is, is op pad na kleinhandelmarkte en sal mededingendheid bevorder. Die tariefbeleid is van vandeesmaand van toepassing en eindig in April 2028. Dit brei belastingvrye toegang uit na 53 van die 54 Afrikalande, met die doel om meer […]
# Die Pentagon het aangekondig die Verenigde State gaan vyfduisend troepe aan sy NAVO-bondgenoot Duitsland onttrek namate die geskil tussen president Donald Trump en Europa oor die Iranse oorlog toeneem. Trump het vroeër met die optrede gedreig nadat hy en die Duitse kanselier Friedrich Merz stry gekry het. Merz het gesê het die Iraniërs verneder […]
# The Pentagon announced the United States will be withdrawing five-thousand troops from its NATO ally Germany, as a rift over the Iran war widens between President Donald Trump and Europe. Trump had threatened a drawdown in forces earlier this week after sparring with German Chancellor Friedrich Merz, who said the Iranians were humiliating the […]
# International relations analysts say Eswatini’s exclusion from China’s zero-tariff deal could be politically motivated due to its ties with Taiwan. Eswatini is the only African country excluded from the scheme for African exports, effective from this month to April 2028. The policy covers 53 nations with diplomatic ties to Beijing. A political scientist at […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het ‘n hersiene voorstel deur Iran verwerp. Daarvolgens sou skeepvaart in die Straat van Hormoes hervat en die Amerikaanse blokkade van Iran beëindig word, terwyl gesprekke oor Iran se kernprogram vir later gelos word. ‘n Senior Iranse amptenaar sê Teheran glo sy jongste voorstel om kerngesprekke uit te stel, […]
# A 24-tonne shipment of South African apples cleared in Shenzhen under China’s new zero-tariff policy is headed for retail markets, boosting competitiveness. The policy, which began this month and ends in April 2028, extends duty-free access to 53 of 54 African countries, aiming to diversify exports beyond minerals. Eswatini has been excluded due to […]